More more almal.
Ek wil graag bietjie hoor by julle, is daar dalk iemand op die forum wat Desember kruger wildtuin toe gaan???
Of die wat al daar was bietjie tips het?
Ons beplan ook om hulle 4x4 trail te doen.is dit die moeite werd?
Groete
Kruger park December 2018
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Kruger park December 2018
Paul watter 4x4 trail praat jy van??? Die begeleide roetes is n moet doen en nog op my lys. Dit is blykbaar n fantastiese wilderness ondervinding. Die ry is maar graad 2/3 gewoonlik
Johan Marais
-
- High Range 4WD
- Posts: 53
- Joined: Mon Aug 13, 2018 12:58 pm
- Town: Henley on klip
- Vehicle: Toyota hilux 3.0d4d
- Real Name: Paul
- Club VHF Licence: HC346
Re: Kruger park December 2018
Ek gaan nou vir jou lieg, dink dis by satara se kamp, hul laat net 6 voertuie toe vir n dag, dis n selfry een, en so ampe 50km.
Sal tien teen een meer soos n eco roete wees
Sal tien teen een meer soos n eco roete wees
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Kruger park December 2018
Paul daai is n eco roete ja! Lekker scenery en dan ook baie minder voertuie so jy kan heel moontlik baie lekker wild kyk. Doen ons almal n guns en maak n Go pro kamera vas en doen n video vir ons.
Ek mag dalk soentoe gaan vir n dag besoek binnekort maar sal nie die roete ook kan ry nie.
Ek mag dalk soentoe gaan vir n dag besoek binnekort maar sal nie die roete ook kan ry nie.
Johan Marais