Hello from Phalaborwa
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Hello from Phalaborwa
Hello All
My name is Delon. I live in Phalaborwa and work on the mine here as a winder technician. My lovely fiance is Esna and we both enjoy the outdoor life and lots of 4X4ing. :o Looking forward to chatting with you guys and sharing the little bit I know.
Cheers

- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Hello from Phalaborwa
Hallo Delon
Welcome to the Hilux gang, you will definitely enjoy it here! :D I just wanted to say hi first since I am a hometown boytjie. Will get you somewhere in the Selati when I am back at home!!
Enjoy it here, this is another family apart from yours

Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Hello from Phalaborwa
Hi Delon.
Welkom by die forum. Al hoewel ons by die agterkant van SA is
Glo ek die mense op die forum sal meeste van jou vrae kan beandwoord.
Jy moet dit geniet.
Welkom by die forum. Al hoewel ons by die agterkant van SA is
Glo ek die mense op die forum sal meeste van jou vrae kan beandwoord.
Jy moet dit geniet.
One life, one dream, one toyota
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hello from Phalaborwa
To God be the glory
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Hello from Phalaborwa
Welcome Delon - enjoy this forum with it's wealth of knowledge and experience. Glad to see you joined one of the best forums.
Hennie
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
-
- High Range 4WD
- Posts: 85
- Joined: Sat Aug 09, 2008 10:21 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hi Lux 3.0Lt Twin Cam
- Real Name: Louis
- Location: Bellville
Re: Hello from Phalaborwa
Hi Delon, ek sien nou eers jou post. Jy moet gerus my swaertjie daar by julle opsoek. Hy is Koedoe Kruger, Inspekteur vir ESKOM en 'n regte ou sport. Neem hom gerus saamp julle trip. As jy nou iemand soek om die geleentheid te : maak" , dan is hy die een. Kapenaar is hart en siel met 'n regte weskus geaardheid en kan julle op 'n "capie" manier vermaak dat julle sal le van die lag. Welkom op die Forum geniet dit, al is dit nou al solank na die tyd. Groete. Louis Botha (Rolbos)
"Wat jy gee, bepaal hoe gelukkig jy lewe"
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Hello from Phalaborwa
Dankie Louis. Wil eendag as ek a gap het al die Hiluxers wat hier in Phalaborwa is nooi vir n braai. Ek dink almal wat Hilux's ry is van die selfde lap gesny en ek glo ons kan lekker saam kuier. Sal jou swaertjie opsoek en hom ook nooi. Dankie vir jou welkom en al die ander ouens s'n ook. Ek waardeur die opreg
Re: Hello from Phalaborwa
Bie welkom Sharkie Jammer jy kon nie Georges Valley Dag by woon nie....julle het sekerlik baie uitgemis...
Beslis volgende jaar
Beslis volgende jaar
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hello from Phalaborwa
Welkom Delon,
EK glo jy gaan sommer gou tuis voel by ons op die forum!!
EK glo jy gaan sommer gou tuis voel by ons op die forum!!
Johan Marais
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Hello from Phalaborwa
Hi daar,
Welkom by die forum !!!!
Sien jou roep naam........is jy 'n SHARKS ondersteuner >?
Welkom by die forum !!!!
Sien jou roep naam........is jy 'n SHARKS ondersteuner >?
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Hello from Phalaborwa
Eks n baie groet Sharks ondersteuner. Hulle het nou nie baie goed gevaar hierdie jaar nie maar miskien volgende jaar.Bloues wrote:
Sien jou roep naam........is jy 'n SHARKS ondersteuner >?
Bly om te sien jou roep naam dui nie aan vir wie jy skree nie.
Re: Hello from Phalaborwa
BlouesBly om te sien jou roep naam dui nie aan vir wie jy skree nie
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Nou wat is vout met ons ouens?Wil eendag as ek a gap het al die Hiluxers wat hier in Phalaborwa is nooi vir n braai
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Hello from Phalaborwa
Nou laat jy my so $%# voel. Ek het ook gevoelensNou wat is vout met ons ouens?
Re: Hello from Phalaborwa
Diie Hilux ouens is mos almal deel van 'n Famielie? Nou kry ons nie almal uitnodigings nie of het ons iets verkeerd gedoen....alweer
- BOERE MEISIE
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Mon May 31, 2010 10:15 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: toyota hilux d/c 4x4
- Real Name: Kristy
Re: Hello from Phalaborwa
Hi Delon. I am also from Phalaborwa. My husband is Vlak Vark, also on the forum. Very welcome to the forum. You are going to love it here. We have lot's of fun, on the forum and when we go out on trips. Whether it's on an obstacle course or camping and riding through dry river beds. DEVINE.
You missed the best weekend at Tzaneen, and the people can throw a party there afterwards to.
You missed the best weekend at Tzaneen, and the people can throw a party there afterwards to.
Teach People how to treat You!
Re: Hello from Phalaborwa
You can say that againthe people can throw a party there afterwards to
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Hello from Phalaborwa
Julle is almal welkom. Weet net nie waar gaan almal inpas nie. Sal n grooter kuier plek moet bou en die bure vra of ons hulle driveway kan gebruik vir parkeer plek . Maar ons kan n plan maak.
Re: Hello from Phalaborwa
Reg so, onthou dit net
- BOERE MEISIE
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Mon May 31, 2010 10:15 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: toyota hilux d/c 4x4
- Real Name: Kristy
Re: Hello from Phalaborwa
Ons kan die water raad se lapa gebruik. Nico werk vir hulle. Braai plek en al. Mooi uitsig.
Teach People how to treat You!
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Hello from Phalaborwa
Thanks Kristy. That sounds like a great idea. Will check to see how my standby looks and let everyone know when we will get together.
- 3.0 D4-D
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
- Town: ofcolaco
- Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
- Real Name: ben
Re: Hello from Phalaborwa
hi delon
lyk my ons manne hier in die noorde raak darrem meer op die forum.ek is so 90km vanaf phalaborwa via leydsdorp gravelotte grondpad.welkom hier.
lyk my ons manne hier in die noorde raak darrem meer op die forum.ek is so 90km vanaf phalaborwa via leydsdorp gravelotte grondpad.welkom hier.
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
2004 kzte 4x4 rip
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Hello from Phalaborwa
Hello Ben
Dit lyk so ne. Een van die dae gaan ons n groot groep hier wees.
Ons is baie lief vir jou valley. Gaan gereeld na Lekgalameetse toe. Is mal oor die rustigheid.
Sal jou kontak as ons weer in die omgewing is.