Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Ouens ons was vanaand by ons eerste 4X4 vergadering vir die Georges Valley 4X4 dag wat sal plaasvind op die 12 Junie 2010 vanaf die Hub wat so 12 km van Tzaneen af is die baan sal van volgende week af begin voorbery word en uitgele word as daar enige navrae is kan julle my kontak op 0726901481 of n e-mail by pjgrobler@live.co.za die kostes en die fynere details sal na die 18de beskikbaar wees julle kan ook ons web site besoek by www.georgesvalley.co.za hoop ons sien n paar van julle daar
5de Rat brights
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Tx Paul, hou ons asb op hoogte
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Stuur detail asb? ek sal die post dophou.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 279
- Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
- Town: 11
- Vehicle: 111
- Real Name: Hannes
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Paul
My Skoon Pa het verlede jaar die klas 3 gewên op die chalange (In 'n toyota).
Volgens hom is dit 'n baie lekker route. Hou ons op hoogte!
Sal graag wil gaan
My Skoon Pa het verlede jaar die klas 3 gewên op die chalange (In 'n toyota).
Volgens hom is dit 'n baie lekker route. Hou ons op hoogte!
Sal graag wil gaan
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Sal graag daar wil wees en so paar van julle manne ontmoet.
Sal vir Gompie moet nader skraap.
Sal vir Gompie moet nader skraap.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 279
- Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
- Town: 11
- Vehicle: 111
- Real Name: Hannes
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Paul
Het jy al vir ons nuwe info oor die route?
Groete
Het jy al vir ons nuwe info oor die route?
Groete
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Die vergadering is vanaand wat ek weet is dat die roete hierdie jaar bietjie hoer op gehou word in die kloof en daar sal baie meer uitkyk punte wees daar sal ook n paar lekker opsticals wees waar jy jou voertuig kan uit toets als begin by die hub en eindig weer daar waarna daar die beste party gehou word na prys uitdeling en die jaar is Clint Cuninghum weer ons gas kunstenaar
5de Rat brights
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 279
- Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
- Town: 11
- Vehicle: 111
- Real Name: Hannes
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Thanks Paul
Hou ons op hoogte. Gaan nie die een mis nie
Hou ons op hoogte. Gaan nie die een mis nie
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Enige nuus?
Gee 'n bietjie detail, is dit 'n roete,trail of 'n challenge?
Hoe werk die bepaling van die wenners ens.
Spectators?
Kan die opsticles ge "bypass" word as dit bietjie te rof gaan wees vir die baba(8 maande)
Gee 'n bietjie detail, is dit 'n roete,trail of 'n challenge?
Hoe werk die bepaling van die wenners ens.
Spectators?
Kan die opsticles ge "bypass" word as dit bietjie te rof gaan wees vir die baba(8 maande)
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Ouens
Was vanaand weer by die 4x4 vergadering ons baan is so 3 ure lank met omtrent so tussen 8 en 15 opsticals wat lekker is in kan met die hele famielie gedoen word . Die baan loop deur omtrent 6 verskilende plase en daar is regtig mooi natuur skoon. Die pryse is daar maar die gewone katogoriee en ons werk op n punte stelsel. Sal meer inligting deur gee na die volgende vergadering

- Attachments
-
- photo15.jpg (33.88 KiB) Viewed 13885 times
5de Rat brights
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Moenie woorry oor skraap nie,ek ga saam Sal by jaco ook hoor.GeorgeJvR wrote:Sal graag daar wil wees en so paar van julle manne ontmoet.
Sal vir Gompie moet nader skraap.
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Paul vertel bietjie meer van die reëlings, ons sal baie graag gaan
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
HI Julle
Was die naweek weer besig met die baan julle gaan lekker speel op die dag en daar is lekker verskeidenheid sal vanaand vir julle n paar pics opsit laat julle kan sien wat ons vir julle in die mou het
Lekker Dag :)

- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Paul.
Ek was op georges valley se web page.
Ek en Ampie sal ook kom.
Is dit nog reg dat ons by julle oornag.
Waar gaan die res van die forum slaap?
Die kostes is R300 per voertuig.
Net 100 voertuie kan inskyf.
Ek was op georges valley se web page.
Ek en Ampie sal ook kom.
Is dit nog reg dat ons by julle oornag.
Waar gaan die res van die forum slaap?
Die kostes is R300 per voertuig.
Net 100 voertuie kan inskyf.
One life, one dream, one toyota
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi julle ouens daar is nog net so 20 plekke oor so julle moet julle inskrywings in kry as julle wil af kom en die dag saam met ons geniet die baan loop deur 7 plase en daar is regtig lekker opsticals gebou die ouens het hierdie jaar die haas uit die hoed geruk
Hoop om almal van julle daar te sien !!!!!!!!
Hoop om almal van julle daar te sien !!!!!!!!
5de Rat brights
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi Paul, as daar nog plek is sit ons name op asb, kan ons nog by julle oornag?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Keuses, keuses, keuses.
Ek wil graag daar gaan draai gooi.
Wat om te doen?
Ek wil graag daar gaan draai gooi.
Wat om te doen?
Know what you don't know.
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Hi julle
Ek gaan vir ons op die plaas regmaak om te kamp dan kan ons daar kuier !!!!
Ek gaan vir ons op die plaas regmaak om te kamp dan kan ons daar kuier !!!!
5de Rat brights
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Wiele Paul, baie dankie
Kom Heinrich, dit gaan 'n lekker naweek wees, dis nie so moeilik om te besluit nie!Traveler wrote:Keuses, keuses, keuses.
Ek wil graag daar gaan draai gooi.
Wat om te doen?
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Paul ek gaan ongelukkig moet uit chicken
Sorry
Sorry
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Ons ry more oggend Sien julle daar!
Dit gaan 'n lekker naweek wees
Dit gaan 'n lekker naweek wees
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Ons ry net na 12. Het n paar stukkies hardekool by
Mekaar gemaak vir more aand se braai, en ja Mark
Die wors is nou net klaar gemaak. Kan nie wag nie.
Dit gaan awesome wees.:)
Jum, jum, jum
Mekaar gemaak vir more aand se braai, en ja Mark
Die wors is nou net klaar gemaak. Kan nie wag nie.
Dit gaan awesome wees.:)
Jum, jum, jum
One life, one dream, one toyota
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Ja manne hoop julle geniet jul gate uit !! Post maar fotos as jul klaar is dan sal ons wat uitmis maar fotos kyk.
Gee gas en Nico ek hoop jy vat 1ste plek as daar kompetisies is
Gee gas en Nico ek hoop jy vat 1ste plek as daar kompetisies is
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Het nou net terug gearriveer in Giepie van die Georges Vallei 4X4 Rally.
Mense, dit was nou 'n groot jol gewees
Aan Paul (paul Grobler) en Wikus (Vla-wa) en al die organiseerdes van die byeenkoms.... julle mag maar en baie dankie.
Ons sal volgende jaar weer daar wees
Die ooooms sal bietjie later die fodies wat ons geneem het oplaai.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Thanks Danelle ... baie bly vir julle dat dit 'n sukses was en dat julle geniet het. Sien uit na daai pics met die nuwe kamera! Hoop net nie dat dit sulke 'postage stamps' is soos wat Mark my ge-MMS het nie!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Toe Paul vir my se 'Dit gaan 'n JOL wees...!!!' dog ek hmmmm, in JOL in Tzaneen.....yeh right....???
Wel Paul jy kan beslis ons name op sit vir volgende jaar se George's Valley 4X4 dag!!!!!
Paul / Cassie, baie dankie vir al julle vymoedigheid, dit word baie waardeer!!!
Baie goed gereelde 4x4 dag en die ouens wat nie daar was nie het BESLIS uitgemis....
Pragtige uitsig van ons huis Georges Valley 4x4 Club area Paul Grobler better known as Pola, as hy nie oppi foon is nie jac hy oppi radio, besig met finale reelings
....en as dinge nie loop soos beplan nie se hy 'Ek pak sommer my #%$&%$ washing en #$%*%%!!!' Ons het toe Vrydag middag gou besluit om met Cassie se company car, van die obsticals te gaan toets... Nico 'Vlak Vark' agter die stuurwiel!!! Vrydag aand was on almal genooi, vir 'n braai by Cassie se rivier huis Saterdag oggend was almal vroeg op 06h00... En by 07h00 het die voertuie ingestroom 114 inskrywings vir die dag :!: :!: Nico deur die modder gat OOOODS se Tuna op die baan Pragtige roete deur Georges Valley En toe loop ons die Marshall raak....'Vla-wa' - Wiekus memberlist.php" onclick="window.open(this.href);return false;?
mode=viewprofile&u=2195 A beautiful trail Minor injuries... Af beach toe....in Tzaneen Where we had some boerie rolls and coldrinks Tunnel Qute sign Nico 'Vlak Vark' got ya Pola, met sy lewer potjie....hmmmmm Die kinners het toe besluit dis hulle tyd om te speel.... Prizegiving En toe die son begin sak, het die vure brand :!: :!: :!:
....en die party What a JOL!!!!!!!!!!!!!!!!! GEORGES VALLEY, JULLE HET LEKKER GEES One of the bands featured 'Chicks with Sticks' And the main band Clint & Company.....excellent :!: :!: :!: Everyone partied, danced till the early hours of the morning This morning we met Pola and wify Vera to say our goodbuy's

Ja ons wat nie daar kon gewees het nie sit en salk maar hopelik eendag gaan ons n beurt kry.
Well done manne lyk flippen lekka man !!
Well done manne lyk flippen lekka man !!
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Dig that crazy bonfire!
Lyk vir my julle manne het 'n grand tydjie gehad!
-F_D
Lyk vir my julle manne het 'n grand tydjie gehad!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Dit lyk asof julle 'n baie lekker naweek gehad het.
Know what you don't know.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Great pics, beautifully scenic route as well!! Just love that silver blue SFA in IMG 0096 !!! ... as Danelle would say, "my hart pomp tjoklits!"
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
For the guys that could not make it.....
You missed out big time!!!!
You missed out big time!!!!
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Dankie aan Mark en Danelle, Paul en Vera en Cassie wat ons naweek n sukses gemaak het.
Tussen die uitpak, ou-top, crapberry en die swak opvangs wil ons net se:
Baie dankie. Die ander wat uitgemis het, as die swak sein dit toelaat sal ek vandag nog
Foto's oplaai.
Dit was n JOL, julle het gemis.:)
Tussen die uitpak, ou-top, crapberry en die swak opvangs wil ons net se:
Baie dankie. Die ander wat uitgemis het, as die swak sein dit toelaat sal ek vandag nog
Foto's oplaai.
Dit was n JOL, julle het gemis.:)
One life, one dream, one toyota
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Dis dalk hoekom ek so sukkel met my hilux se brieke, hy het te lanklaat modder gesien.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
George, jy moes sommer maar net gekom het vir die party, dit alleen, was die moeite werd!!!GeorgeJvR wrote:Dis dalk hoekom ek so sukkel met my hilux se brieke, hy het te lanklaat modder gesien.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Nog n paar foto's om die wat uitgemis het n bietjie jaloers te maak
HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees?
HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees?
- Attachments
One life, one dream, one toyota
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Lyk awesome !!! Ek het weer uitgemis.....
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Bloues wrote:Lyk awesome !!! Ek het weer uitgemis.....
One life, one dream, one toyota
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Ek het nie eers geweet daar is soveel mense in Limpopo nie , job well done manne dit lyk of dit n erg leka dag was en die pics lyk bakgat . Wil net vra of daar enige Landies was wat die obsticles kon maak, sien die een moes uitgetrek word
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees?
Nou Nico aan wie se kant, sal ons dan skaar?
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Pola, kry bietjie die resultate van die dag asb....
Class 1, 2 en 3
Class 1, 2 en 3
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Nico, dis nie genoeg nie, laai nog 'n paar en van die party!!!
:roll: :roll: :roll:
:roll: :roll: :roll:
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Nog so x20....bedoel ekke
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Ek kan net 8 op n slag OPLAAI :evil: :evil: :? :?
One life, one dream, one toyota
Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley
Nee man, OK nog so 12