Bridgestone dueler bande
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Bridgestone dueler bande
Haai Ouens
Wat is die padhou vermoe op n nat pad met bridgestone dueler bande.Hou hantteer hulle off road?Is dit die moeitewerd om hulle te koop?
Wat is die padhou vermoe op n nat pad met bridgestone dueler bande.Hou hantteer hulle off road?Is dit die moeitewerd om hulle te koop?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bridgestone dueler bande
Ek persoolik glo dit is een van die beter in dien nie die beste all terain bande nie
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Bridgestone dueler bande
Stem saam met Cassie.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Re: Bridgestone dueler bande
Padhou vermoe baie goed, off-road baie goed, km's nie te goed nie so 70km's met mudz.
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
- Town: Helderkruin
- Vehicle: Hilux D-4D
- Real Name: Jaco
- Contact:
Re: Bridgestone dueler bande
Ek moet binne die volgende paar weke ook my bande vervang, so ek sal dit in gedagte hou. Het op my vorige bakkie die Dueler A/T gehad, en was baie gelukkig.CasKru wrote:Ek persoolik glo dit is een van die beter in dien nie die beste all terain bande nie
Is daar enige ander voorstelle vir goeie bande?
(Lollie, jammer ek hijack jou thread, sal dit skuif indien nodig)
Re: Bridgestone dueler bande
Jaco, BF all terrain ook baie goeie bande, jy kan so 100 000km + met hulle kry
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bridgestone dueler bande
My probleem met bande wat soveel kilo's kry is dat hulle grip in die nat nie goed is nie of te wel nie so goed soos die sagter tipe band soos die duelers nieOOOOMS wrote:Jaco, BF all terrain ook baie goeie bande, jy kan so 100 000km + met hulle kry
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Bridgestone dueler bande
My probleem met BFG AT is dat sodra hulle kilos op het is hulle useless in die natweer. Gaan kyk na die treadpattern. Dis toe. Cooper maak ook 'n goeie AT maar duelers is die beste.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Fri Jun 05, 2009 4:23 pm
- Town: Port alfred
- Vehicle: 2008 Fortuner V6 4x4
- Real Name: Daryl
Re: Bridgestone dueler bande
Had mine for 3 years now, 75000 km on the clock and still going very strong. Am offroad quite often and have never had a problem, except in wet clay mud, then slides a bit. I think would easily still get around 25 to 30000 km out of them.
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Bridgestone dueler bande
Dit is volgens my n uitstekende band. Ou Rooies sit goed op n nat pad en soos Bandit se sukkel so klein bietjie as jy deur baie modder en klei ry. Het al 20 000kms gedoen en lyk nog soos die dag wat hulle gemaak is.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
- Town: Helderkruin
- Vehicle: Hilux D-4D
- Real Name: Jaco
- Contact:
Re: Bridgestone dueler bande
Weet julle van iemand spesifiek wat ek kan ondersteun in die Wesrand/Randburg areas as ek die Bridgestone A/T's wil opsit?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Bridgestone dueler bande
Ek het ook Duelers op en is baie tevrede na 25 000km. My vorige bande was ook Duelers, maar is nie goed na gekyk deur die vorige eienaar nie. Ek dink banddruk is baie belangrik en 'n mens moet dit ook gereeld ry. Ek hou my voorste bande dop en as dit "riwwe" begin maak ruil ek. Links voor na regs agter, links agter na links voor ens. Ek moet 100 000 km doen anders moet ek elke 2 jaar bande vervang.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bridgestone dueler bande
694's is uitstekend en kry nou my 2 de stel 75000 gedoen op die voriges en kon nog so 15 000 doen.
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Bridgestone dueler bande
I think the dueler is a great all-rounder . Got them on 2 vehicles and I can only speak good of them. You wont be sorry.
- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: Bridgestone dueler bande
What does one of these cost?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bridgestone dueler bande
Jaco, die prys wissel na gelang van die size maar die laaste keer toe ek verlede jaar die 31" geprys het was hulle so R 1250 tot R 1400.
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Bridgestone dueler bande
I paid about R1800 for a 265-75-R16 about 3 months agoJaco Versfeld wrote:What does one of these cost?