Blou Blou waar is jy nou???

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

:yahoo: :yahoo: :yahoo:

En wie het gese die bulle gaan wen?

Hoeveel van die bulle gaan nie meer Atlantis toe kom nie??? :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Jammer kalfies, dalk volgende keer.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ToyX4 »

O dis vir my so mooi! die flou nulle het gedink dis net n formaliteit, dan kan hulle ons gaan aanvat in die final op nuweland, toe sien hulle hulle gatte!

WP JOU LEKKER DING!!!!!!!!
ImageImage
Image
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: WP :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

En hulle het gedink ons is "SLAAPENAARS" :aggresive:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
chopper

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by chopper »

Dankbaar en verheug dat beide games in goeie sportman-gees plaasgevind het, ongeag die uitslae :thumbup: :D:
User avatar
LoneRanger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 244
Joined: Wed Oct 28, 2009 9:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 95 Hilux 2.2 4y double Cab 4x4
Real Name: Barry
Location: Kraaifontein, Western Cape

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by LoneRanger »

Come now boys do't be too harsh on the BB's - remember the springbok team is made up of the best - and that happens to to be WP and the BB's - some sharks and cheetas ..... where is u'r sportsmanship. :wth:

Oh an

WP YOU LEKKER DING :yahoo: :yahoo: :yahoo:
My Toys - and freedom
Image
Old man emu suspension,snorkel,PowerFlow exhaust and branch,burnco bumpers front and back, burnco aluminium canopy,awning, 31" Bridgestone A/T,dual battery system, long range fuel tank and water tank and rear lockers.
1100cc Honda Blackbird 2002
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Hi-Hilux »

Sharks Forever!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

LoneRanger wrote:..... where is u'r sportsmanship.
Dit is sport om bietjie gat te vat met die blou bulle. :twisted: :twisted: :twisted:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Niel »

WP jou lekker ding
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by OOOOMS »

Hmmmm, nou die final..........


Natuurlik SHARKS :!: :!: :!:
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Spartan »

Johannes van die See wrote:
LoneRanger wrote:..... where is u'r sportsmanship.
Dit is sport om bietjie gat te vat met die blou bulle. :twisted: :twisted: :twisted:
As jy niks gewoond is nie is baie dinge n sport, maar common gee mos nie om nie, soos jy weet.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

Johannes van die See wrote: Dit is sport om bietjie gat te vat met die blou bulle. :twisted: :twisted: :twisted:
Ja, kan julle nie kwalik neem nie, want julle kry so MIN kans om dit te kan doen. :mrgreen: :mrgreen: Geniet dit terwyl julle kan - hierdie geleenthede is BAIE skaars..... :lol: :lol: :lol:

BULLE Bo !!! :boss: :boss:
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ToyX4 »

Oom Hennie, jy bedoel seker bulle vierde.....
ImageImage
Image
User avatar
Strassie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Sun Aug 29, 2010 6:31 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 4.0l 4x4 d/c
Real Name: Eben
Location: Pta

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Strassie »

Baie geluk aan al dir WP en Sharks ondersteuners! Die twee spanne het mooi gespeel op die dag!

Ek is steeds 'n trotse Blou Bul ondersteuner!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

Spartan wrote:
Johannes van die See wrote:
LoneRanger wrote:..... where is u'r sportsmanship.
Dit is sport om bietjie gat te vat met die blou bulle. :twisted: :twisted: :twisted:
As jy niks gewoond is nie is baie dinge n sport, maar common gee mos nie om nie, soos jy weet.
:laugh2: :laugh2: :laugh2:

Dankie vir die humor, duidelik is jy baie lig geraak oor jou span verloor het.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by cheetah »

:confused: My Pa is n blou bul :tease: , ek is n Sheetah, ek kan vinnig weghol :| :| :|
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Ou vale1 »

'n Sjeeta? Dan sal jy moet vinnig hol! :tease: Geluk aan die Sharkies en WP, julle verdien om uiteindelik julle kans te kry, want die naaste wat julle die afgelope paar jaar aan 'n beker gekom het was die nagmaal beker as julle ooit daar uitgekom het!
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Foksie »

My hart is seer maar ons moet julle ook n kansie gee, moet by se die spanne het dit verdien goeie games gewees. Bulle Bo!!!!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ToyX4 »

Nee Frank, bulle vierde.
ImageImage
Image
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

ToyX4 wrote:Nee Frank, bulle vierde.
:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
Ek laik jou comment!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ToyX4 »

Johan, iemand moet die bull supporters reghelp. Hulle is mos permanent onder n wanindruk.............
ImageImage
Image
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

ToyX4 wrote:Johan, iemand moet die bull supporters reghelp. Hulle is mos permanent onder n wanindruk.............
:laugh2: Nes jy daar se, ek word sommer common genoem oor ek bietjie grap, die manne se babbels is duidelik goed gebars.
Ek is nou net jammer dit was nie die WP wat hulle batterye so nat gemaak het nie. :laugh2: :laugh2: :laugh2:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Foksie »

Gelukkig ry ons almal hiluxes een iets waaroor ons saam kan praat.Rugby bly lekker!!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ThysdJ »

Gelukkig het die Bulle nou klaar die beker mooi blink gepolish... hulle het mos voor Saterdag gedink hulle het hom klaar gewen... :lmao: :lmao: :lmao:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Frederick »

Onthou maar net om nie te grootbek te raak te vinnig nie, die koppie is nog nie in iemand se kassie nie.... Julle WEeeePeeee en Sharkies moet die ding nog uitstoei...
Lyk my almal speel net om die bulle te wen... Ons bly maar net die beste...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ThysdJ »

Nog nie grootbek nie, maar jy kannie stry nie, die beker was klaar gepolish... :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Borntofish »

Ek hoor daar is 'n behuisings tekort in Pretoria! Al die bulle het teruggekom aarde toe!!!
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Frederick »

ThysdJ wrote:Nog nie grootbek nie, maar jy kannie stry nie, die beker was klaar gepolish... :yahoo: :yahoo: :yahoo:


Dit is vir enige Blou bul ondersteuner maar 'n bitter pil om te sluk maar een keer elke 3 of 4 jaar sal ons hom seker maar moet sluk....
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

Imagine hoe saai sou die kompetisie wees as ons hom jaar vir jaar moes wen........

HJ
PS: Vir die eidnstryd is ek 'n HAAI !!!!!!
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Niel »

n Blou Bull supporter het my eendag gese julle, Weer Probeer spannetjie moet volgende jaar weer so maak - weer probeer. Nou ja die vlou nulle moet seker maar ook WP
User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 425
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by jan30 »

dit laar my so vaagweg iets onthou van saterdag
Attachments
animal-humor (11).jpg
animal-humor (11).jpg (23.93 KiB) Viewed 3479 times
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

Ja, volgende jaar is die beker by WP - Weer Pretoria....... moenie nou te w!ndgat raak nie, die Sharkies kan nog 'n haas uit die hoed trek. Moet se, daars net een span wat Weer probeer spannetjie op hulle tuisveld kan klop en dis DIE BULLE !!!!
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ThysdJ »

Moet se, daars net een span wat Weer probeer spannetjie op hulle tuisveld kan klop en dis DIE BULLE !!!!
Nie heeltemal waar nie Hennie, hierdie jaar kon net die Cheetahs dit regkry.... :silent: :silent: Go Cheetahs :twisted: :twisted:

Onthou ons WP manne weet van verloor ons kan dit goed hanteer, ons loop sit nie in sak en as nie, ons hou paartie, regardless... :yahoo: :yahoo:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Frederick »

ThysdJ wrote:
Onthou ons WP manne weet van verloor ons kan dit goed hanteer, ons loop sit nie in sak en as nie, ons hou paartie, regardless... :yahoo: :yahoo:

Practise makes perfect..
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

Damit ek geniet die gesprek, ek dog ek is alleen man wat bietjie gat vat met die flou nulle maar kyk
hoe klim die WP manne nou in. :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Dis omdat die WP manne die naweek ge-party het en die bulle voor hul rekenaars gaan sit en treur het.

:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

Borntofish wrote:Ek hoor daar is 'n behuisings tekort in Pretoria! Al die bulle het teruggekom aarde toe!!!
:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

ThysdJ wrote:]Nie heeltemal waar nie Hennie, hierdie jaar kon net die Cheetahs dit regkry.... :silent: :silent: Go Cheetahs :twisted: :twisted:

Onthou ons WP manne weet van verloor ons kan dit goed hanteer, ons loop sit nie in sak en as nie, ons hou paartie, regardless... :yahoo: :yahoo:
Praat van in die finals - wys my nog 'n span wat die finals meer op die opposisie se tuisveld gewen het, soos die BULLE :boss: :boss:

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Bosfebok »

ThysdJ wrote: Onthou ons WP manne weet van verloor ons kan dit goed hanteer, ons loop sit nie in sak en as nie, ons hou paartie, regardless... :yahoo: :yahoo:
Julle weet van verloor ja... maar die 'goed hanteer' weet ek darem nie van nie... ek het al gesien hoe vinnig raak Nuweland leeg soos die WP ondersteuners vroeg opstaan en loop as die hulle teen die Bulle verloor.. :twisted:

Ek ondersteun twee rugby spanne... Blou Bulle en enige iemand wat teen die WP speel.. so GO SHARKS!!!!

Moenie julle ook nou die foutjie maak om die beker te vroeg te polish nie :thumbup:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ThysdJ »

Bosfebok wrote:ek het al gesien hoe vinnig raak Nuweland leeg soos die WP ondersteuners vroeg opstaan en loop as die hulle teen die Bulle verloor.. :twisted:
Dis om eerste by die paartie aan te kom terwyl daar nog koue bier is... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

You go Otto !!!! Een manier wat die Sharks kan wen is om so paar vinnige driee te druk en dan gaan hulle (WP) eie supporters teen hulle draai en vir die Sharks skree........... he, he, he,
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Johannes van die See »

Ai dis lekker om te sien hoe bitter die nulle is.......
Ja nuweland raak gou leeg, ons kan dit vat om te verloor, die party gaan aan.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by King Rat »

Julle is maar net jaloers op die Blou Bulle en wat hulle al vermag het :thumbdown:
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Niel »

Ons (WP) supporter oefen net vir die health en safety as daar dalk n bykie of twee sou rondvlieg :twisted: :twisted:
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

Johannes van die See wrote:hoe bitter die nulle is.......
Ja nuweland raak gou leeg, ons kan dit vat om te verloor, die party gaan aan.
Nog nooit as te nimmer bitter nie teleurgesteld ja, maar ons span bly ons span - deur dik en dun :lol: :lol:

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Blackadder »

Al wat ek weet is dat Pretoria al vir drie dae graf stil is...Nie 'n vlaggie nie....nie 'n boo nie....net doodse stilte...Baie aangenaam eintlik...
Image
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Bosfebok »

Johannes van die See wrote:hoe bitter die nulle is.......
Ja nuweland raak gou leeg, ons kan dit vat om te verloor, die party gaan aan.

Groot verskil tussen 'party hou' en sorge versuip :twisted:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Pype »

Die WP supporter partys is kwaai hy vat sy 6 biere drink 3, pass uit dan het hy nog oor vir more se babals :twisted: :twisted: :razz:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by CasKru »

King Rat wrote:Julle is maar net jaloers op die Blou Bulle en wat hulle al vermag het :thumbdown:
Die bul supportertjies se geheue is nie altyd so lekker nie....
CurrieCup.JPG
CurrieCup.JPG (38.27 KiB) Viewed 3611 times
To God be the glory
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by HennieJ2 »

Onthou die Light duties vannie Groot Trek het rugby gespeel terwyl die Bulle op pad Noorde toe getrek het, so daai eerste 32 games het ons nie gespeel nie. Die dat die Province se laaste game in 2001 gewen is, want toe was al weer ge-"settle" hier bo.......

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Bosfebok »

CasKru wrote:
King Rat wrote:Julle is maar net jaloers op die Blou Bulle en wat hulle al vermag het :thumbdown:
Die bul supportertjies se geheue is nie altyd so lekker nie....
CurrieCup.JPG

Die enigste rede omdat WP so baie punte het is omdat 20 van daai 32 games teen Griekwas en Border was.... :twisted: :twisted: :twisted:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by King Rat »

CasKru wrote:Die bul supportertjies se geheue is nie altyd so lekker nie....
Daai statistieke bewys niks en se niks :banned: . Ek praat van al die wonderlike oomblikke in die Huisgen00t en Rapp0rt waar ons kon lees van al die wonderlike bul spelers wat coke snuif en gate in die onderbroek het, en selfs die pampoen wat nie hou van Sutherland nie! Nie te se van die genie wat n ou kopstamp voor internasionale TV en dan jannie-jammerg@t. Jy sal ook nie glo wat die ondersteuners al vermag het nie, as jy al op Loftus was sal jy weet waarvan ek praat. Hulle se die hoogste bome(die wat nie daar gerook word nie) vang die meeste wind...
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Doom »

Manne, manne, manne . . . :confused:

Ek staan met gebuigde hoof. . . my span het Saterdag soos slaapwandelaars op Nuweland vertoon. . . :shifty:

Geluk aan al die wenners; miskien volgende jaar (as ons nog spelers gaan oor he as die Bulle, WP en Sharks klaar gekoop het...) :twisted: :twisted: :twisted:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by Pype »

n 'n eksklusiewe onderhoud het Maria Ramos, grootbaas van ABSA; erken sy dat kwotas wel afgedwing word op die Currie Beker reeks.
'Een keer elke 5 jaar MOET die Bulle terugstaan, sodat 'n "previously disadvantaged" span in die finaal kan speel.'

daars' hy ! die waarheid is uit !
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by george »

WP Invite (Small).jpg
WP Invite (Small).jpg (44.01 KiB) Viewed 3555 times
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blou Blou waar is jy nou???

Post by ThysdJ »

Hoofopskrif in Pretoria Koerante:

VICTOR MATFIELD IN HOSPITAAL

Victor Matfield, kaptein van die Blou Bulle rugbyspan is Saterdagaand in die Unitas Hospitaal in Pretoria opgeneem.
Daar word vermoed dat Matfield 'n miskraam gehad het - hy het immers die Curriebeker verwag…

:twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Open Discussion”