middag almal
mense ek hoop daar is iemand wat my kan help.met kersfees om die draai soek ek vir my 5 jarige laaitie n hilux of cruiser speel ding.ek het die web deur gesoek en nie veel gekry nie behalwe oorsee.om meer spesifiek tewees moet die speel ding redelik groot wees amper soos n draadkar se grote.voorwielle moet kan draai maar hoef nie radio beheer tewees nie(hy gooi die radio beheer weg en stoot die ding rond waar hy hom wil he en gebruik sy vingers om wiele tedraai tewyl hy ry )
as daar iemand is wat my kan help sal dit grroooooooot waardeer word hy is rof met die speelgoed so as dit kan soek ek iets duursaam.
groete uit limpopo
hilux speelgoed?
- 3.0 D4-D
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
- Town: ofcolaco
- Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
- Real Name: ben
hilux speelgoed?
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
2004 kzte 4x4 rip
- IVY
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Mon Aug 23, 2010 7:36 pm
- Town: Knysna
- Vehicle: Toyota Hilux DC 4x4
- Real Name: Isak
- Club VHF Licence: Skillie
Re: hilux speelgoed?
Ek het n paar hilux en fortuner draad karre by AGRI gesien.
If you are going to spend 40% of your live in a car then spend it in a Toyota.
- Senyetse
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 295
- Joined: Tue Jan 13, 2009 9:37 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2000 2.7 Hilux Raider DC 4x4, OME, dual battery, Front Runner RR
- Real Name: Charles
- Location: Krugersdorp
Re: hilux speelgoed?
Ek het 'n radio-controlled Cruiser by Checkers Hyper gesien toe ons ander dag kersgeskenke gekoop het.
Are we there yet?