Steak wat smelt in jou mond
- lappies
- High Range 2WD
- Posts: 23
- Joined: Mon Apr 26, 2010 11:30 am
- Town: Lanseria
- Vehicle: toyota
- Real Name: Nelis
- Location: Lanseria
Steak wat smelt in jou mond
More manne en manninne
Hierdie resep kom van my ouma grootjie af en ons gebruik hom elke keer as ons T-Bone of Rump steak gaar maak.
Pak n lagie vleis onder in die bak strooi Robertsons steak en chops spesirye op en dan meat tenderizer as jy nie meat tenderizer het nie kan jy bak poeier gebruik. Ek gebruik altyd bak poeier want vir my werk dit baie beter. Vat dan Woester sous en gooi dit bo oor sodat jy die hele steak bedek het. Drai die vleis dan om en doen die selfde ander kant. As julle baie mense is pak net nog n laag bo op en herhaal boonste stappe. Maak die bak toe en laat dit week vir so 6 ure of meer maar nie langer as 24 uur nie jou vleis sal uit mekaar uit val.Jy kan dit in die yskas sit.
Haal dan die vleis uit die bak en braai jou vleis soos jy dit wil he. Passop dat kole nie te warm is nie.
Moet nie oortollige sous in die bak oor die vleis gooi nie.
Hoop julle kan die een gebruik myne het ek gisteraand aand al voorberei vir vanaavd se braai daai 750g T bones lyk darem te mooi as hulle so le en wag.
Sterkte vir die lions vanaand en dan wil ek net vir die stormers se die TOYOTA CHEETAHS kom kaap toe.

MYNE IS TOG GROTER AS JOUNE!!!
Re: Steak wat smelt in jou mond
Dankie Nelis, nou's ek darem honger
!!!- Shimano
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 286
- Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
- Town: Strand Cape Town
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
- Real Name: Wynand
- Club VHF Licence: HC125
Re: Steak wat smelt in jou mond
Lappies,
As ons klaar is met die Cheetahs dan courier ons hulle sommer terug Bloem toe met DHL.
Stormers groete en ek hoop die Lions skop gat die naweek.

Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
- Maddoglips
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 777
- Joined: Wed Dec 09, 2009 11:49 am
- Town: P.E.
- Vehicle: Raider 2.2 4x4; Mikem 50mm raised suspension, long range tank, Monroe gasses all round.
- Real Name: Zane
- Location: Port Elizabeth
Re: Steak wat smelt in jou mond
:evil:
You Guys are so wrong, do you have any idea how long this day still is before I can get to BRAAI

It's better to Burn Out then Fade Away.
- lappies
- High Range 2WD
- Posts: 23
- Joined: Mon Apr 26, 2010 11:30 am
- Town: Lanseria
- Vehicle: toyota
- Real Name: Nelis
- Location: Lanseria
Re: Steak wat smelt in jou mond
[quote="Shimano"]Lappies,
dan courier ons hulle sommer terug Bloem toe met DHL.
Daai gaan nie werk nie want dan het ons nie meer n span nie DHL is bekend daar voor om pakkies te laat weg raak.Dit gaan nie werk nie want rugby in suid afrika gaan doodloop sonder sterk kompetisie
dan courier ons hulle sommer terug Bloem toe met DHL.
Daai gaan nie werk nie want dan het ons nie meer n span nie DHL is bekend daar voor om pakkies te laat weg raak.Dit gaan nie werk nie want rugby in suid afrika gaan doodloop sonder sterk kompetisie
MYNE IS TOG GROTER AS JOUNE!!!
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
-
- Monster Truck
- Posts: 5276
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Steak wat smelt in jou mond
Ek het my steaks so gemarineer - jy hoop hulle kom mooi op die bord aan!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Re: Steak wat smelt in jou mond
My T-Bone le nou en wag vir my vir more
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Steak wat smelt in jou mond
aag nee magtig man ... HEELTEMAAL te warm om nou hier n vuur aan te steek ....
hoe lank gaan ek nou kwyl .....
hoe lank gaan ek nou kwyl .....
-
- Monster Truck
- Posts: 5276
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Steak wat smelt in jou mond
Ok, ok, dit was baie lekker!!
Wees net versigtig vir 'n te warm vuur - die woester sous brand baie maklik.
Wees net versigtig vir 'n te warm vuur - die woester sous brand baie maklik.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Re: Steak wat smelt in jou mond
Arme Lions en Cheethas het niks gekry nie........Sterkte vir die lions vanaand en dan wil ek net vir die stormers se die TOYOTA CHEETAHS kom kaap toe.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Steak wat smelt in jou mond
Mark gedra jou. Los die welpies en ander katjies uit .....OOOOMS wrote:Arme Lions en Cheethas het niks gekry nie........Sterkte vir die lions vanaand en dan wil ek net vir die stormers se die TOYOTA CHEETAHS kom kaap toe.
ek hoor blou bul steak is baie lekkerder
Re: Steak wat smelt in jou mond
Sal binne kort weet as die Haaitjies hulle in die hande kryChrisF wrote:Mark gedra jou. Los die welpies en ander katjies uit .....OOOOMS wrote:Arme Lions en Cheethas het niks gekry nie........Sterkte vir die lions vanaand en dan wil ek net vir die stormers se die TOYOTA CHEETAHS kom kaap toe.
ek hoor blou bul steak is baie lekkerder
So weer op die topic....die Woester sous werk beslis
Dankie vir die tip :!: :!: :!:
- lappies
- High Range 2WD
- Posts: 23
- Joined: Mon Apr 26, 2010 11:30 am
- Town: Lanseria
- Vehicle: toyota
- Real Name: Nelis
- Location: Lanseria
Re: Steak wat smelt in jou mond
Ok, ok, dit was baie lekker!!
Wees net versigtig vir 'n te warm vuur - die woester sous brand baie maklik.
Dis net n plesier.
Ek het mos gewaarsku teen te warm vuur.