West Rand - Meet & Greet 12/05
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Dankie Mark dat jy die GTG gereel het.
Dit is altyt lekker om samet vriendlike mense te kuier.
Dit is altyt lekker om samet vriendlike mense te kuier.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Thanks Mark it was nice ek meen lekker nice is die tanie wat koekies bak :wink2:
Lekker om die mane agter hulle keyboards uit te kry en te gesels soos dit in die ou tyd gedoen was
Lekker om die mane agter hulle keyboards uit te kry en te gesels soos dit in die ou tyd gedoen was
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Dankie manne dit was baie nice
hoopelik doen ons dit volgende keer op n lekker 4x4 baan
dalk kan ons mekkar uit die modder help of iets en mekaar nog beter leer ken
lekker manne
hoopelik doen ons dit volgende keer op n lekker 4x4 baan
dalk kan ons mekkar uit die modder help of iets en mekaar nog beter leer ken
lekker manne
SKRIK NIKS
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
- Town: randfontein
- Vehicle: quashqai
- Real Name: mike
- Location: gauteng,randfontein
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Dankie ,Dit was lekker om almal te ontmoed
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Jan bly net weg van die water afSKRIK NIKS wrote:dalk kan ons mekkar uit die modder help of iets
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
baie dankie was great ons is vroeg vanoggend klaar oppi job laat weet as julle wil kom kuier
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
andre,het jy nou weer niks om te doen nie
ek het vir oooms gese om vir daai skip nitros in te sit, dat daai snorkels vinniger kom maar nou ja
ek het vir oooms gese om vir daai skip nitros in te sit, dat daai snorkels vinniger kom maar nou ja
SKRIK NIKS
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
More almal...
Dit was great om almal te kon ontmoet het en uiteindelik n gesig by die naam te sit... Kan nie wag vir die volgende keer nie.
Baie dankie Mark!!!
Dit was great om almal te kon ontmoet het en uiteindelik n gesig by die naam te sit... Kan nie wag vir die volgende keer nie.
Baie dankie Mark!!!
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Janee, was lekker gewees om nog name by gesigte te sit :!:
Almal het lekker gekuier en mekaar beter leer ken Dis die hele idee.... Dankie aan Johannes VD See wat tyd kon maak om ons te join :wink2:
En dan was die helfte van die Sasolburg 4x4 Club Andre, Hein en julle ook daar
Sasolburg manne: Richard, Andre en Jan Alex, Johannes Johannes, Jonty en Frikkie Bernie, die langste Oom daar!!! Mike, (Frikkie) en Fransisco Mike, Andre en sy Sasolburg 4x4 Club ! Johannes en Fransisco Parking area was full of beautiful Hilux's Andre, Richard, Mike en Johannes Fransisco, partner en Warren Andre, Richard, Mike, Johannes en Jan

- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
En danksy een van my klieente kon ek dit toe nie maak nie......Lyk darem of julle dit geniet het....
Volgende keer!
Volgende keer!
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
btw, waar het julle die SFA's geparkeer?
-
- High Range 4WD
- Posts: 83
- Joined: Mon Nov 17, 2008 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2004, Legend 35
- Real Name: Bernie
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Mark, Thanks for arranging the meet and greet....it was lekker to chat to common interest people. The car park was a thing of beauty, Hilux's, old ones new ones and even a cruiser...The thing I found very interesting is that everone has a very firm opinion on what is reqiured on his vehical to make life easier on the road...weight and size of eqiupment seem to be the most considered, great evening.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
parking lot looks aawesome
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
More manne.
Danke vir die lekker gesels en Mark vir die uitnodiging.
Soos almal se, dis lekker om gesigte by name te sit.
Ek voel bevoreg om nou al Noord en Suid se GTG's te kon bywoon.
Nou moet ons net n paar van die manne hier bo n bietjie in die Kaap ook kry!
Lekker naweek aan almal en veilig ry op die paaie.
Groete.
Johannes

- Hilux9
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Mon May 31, 2010 4:57 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Johan
Re: West Rand - Meet & Greet 12/05
Hi julle,
Daar is 'n Voetspore aand Maandag 23 Mei so op julle stoep! Die wat dit kan maak, bespreek nou by riaan@napas.co.za of annelien@napas.co.za
Groete.
Daar is 'n Voetspore aand Maandag 23 Mei so op julle stoep! Die wat dit kan maak, bespreek nou by riaan@napas.co.za of annelien@napas.co.za
Groete.