Veigheids gordels sfa

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Veigheids gordels sfa

Post by The Legend »

Ek het my bench sitplek met twee los sitplekke vervang.Ek wil graag die twee middelste veiligheis gordels knippe wat op belde is vervang met knippe wat permanent regop staan en nie soos die oues wat le en rond beweeg.Waar sal ek kan kry?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Veigheids gordels sfa

Post by OOOOMS »

Dawie, die maklikste is seker by 'n scrap yard of so?
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Veigheids gordels sfa

Post by Stef »

Ek is seker jy kan jou eie maak...vervang net die belts met 3mm flatbar. Dink nie daar sal probleme met versekering wees nie, knippe is mos nog original :think: Hang seker net af van hoe die belts vas is...
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: Veigheids gordels sfa

Post by Doctor V »

Myne vervang met die generic's wat hulle by midas verkoop. die stalks is regte lengte ook! :yahoo: :yahoo:
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Veigheids gordels sfa

Post by Niel »

Dawie, die stealers het n ongenommerde stel aangedui op hulle micro fish stelsel en is BAIE goedkoper as die genommerdes (ek dink dis n foutjie waarvan hulle nie weet nie) daar is n thread iewers op die forum waar ek dit genoem het - maar ek het slegs die agtersitplek sn gekoop
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”