Ek try maar my luck hier ook:
Ek is op soek na 'n BRNO 7x64. Ek weet dit is nou CZ maar my ander gewere is nog uit die BRNO stal en sal dit graag almal dieselfde wil hou. Ek sal kontant betaal en het toegewyde jagterstatus en al die akkreditasies so ek sal nie sukkel met die lisensie nie.
Kontak my gerus
OP soek na BRNO 7x64
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: OP soek na BRNO 7x64
Wat van n Brno 270? Of moet dit die 7x64 wees.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: OP soek na BRNO 7x64
Eintlik soek ek baie graag 'n 7X64 maar ek sal na 270 ook kyk. Ek maak mmos bymekaar of wat?
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Tue Apr 17, 2012 2:32 pm
- Town: Uitenhage
- Vehicle: Runex
- Real Name: Michael
Re: OP soek na BRNO 7x64
Ek het 'n BRNO 7x64 wat ek wil verkoop. ZZK Montecarlo. Soos nuut, baie min gebruik. Baie akkuraat 40mm sirkel op 100m! Teleskoop, herlaai toerusting en oorspronklike karton verpakking en ammunisie. Bel my 0836536491 Mike
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: OP soek na BRNO 7x64
Hi Mike
Ek het gebel en vir jou voicemail gelos.
Frederick
Ek het gebel en vir jou voicemail gelos.
Frederick