4x4 Taaibaard naweek in Ooskaap

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

4x4 Taaibaard naweek in Ooskaap

Post by Andries »

Op die 5de en 6de julie sal daar 'n 4x4 byeenkoms wees. Die 5de sal meer wees vir die manne wat uitdagings soek, dit sal van water sand rotse strek. Die 6de sal 'n lekker roete gery word deur berge en dale. Belangstellendes Kan vir Jean of Annelie praat op 0824441896 Of 0824551896 . In dien geen antwwoord los boodskap. Of e-mail by abbotsann@msn.com

Kamppeerders is welkom Of verblyf is beskikbaar.
Post Reply

Return to “Places to go”