Mpumalanga(Oos tvl)
- Buffel
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
- Real Name: Stephan
- Location: Kalahari
Mpumalanga(Oos tvl)
Beplan n trip deur Oos Tvl in Desember,ons wil graag n roete ry waar mens die meeste besienswaardighede te siene kan kry (het reeds oorvloed info oor die Kruger) Wil eindig by Kosi baai Beplan om 4000km max te travel. o JA ons is kampeerders natuurlik,so enige iemand wat reeds deur die exercise is laat weet gerus asook "veilige" kampeer plekke.Anders moet ek van voertuig verander.(sien Photo Aangeheg)
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Mpumalanga(Oos tvl)
buffel, dis darem nie nodig vir daai lekka voertuig nie !
ek het 'n geruime tyd in lydenburg gebly, en daar is hope kampplekke, desember maand is bietjie "dicey" en ek stel voor jy moet maar jou roete beplan, en bespreekings maak.
in lydenburg is daar 'n mooi kampplek (voor jy die dorp inkom van dullstroom). ek het jare terug die plek my tydelike basis gemaak en daarvan af beweeg.
die oos tvl is baie besig daai tyd van die jaar, maar pragtig groen !!!
kosi baai is nie te ver daarvan af nie, maar bly op die groot pad, en pasop vir beeste en bokke!!
- Buffel
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Jun 20, 2008 1:03 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: Toyota Hilux D/C v6 4x4 VVTI & SFA D/C 4X4 Lexus
- Real Name: Stephan
- Location: Kalahari
Re: Mpumalanga(Oos tvl)
Dankie sal dit onthou.Ons het al heelwat daar deur gery maar het hierdie jaar besluit om so veel as moontlik van die Laeveld te sien.Ons wil reeds vroegtydig weet wat waar is sodat ons kampeer besprekings kan maak.
http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=8http://s1052.photobucket.com/user/Busht ... sort=3&o=9Hilux v6 vvti 4.0 4x4 & SFA D/C Lockers front and rear v8 Lexus 35" BF Muds + Winch