Hallo.
Waar kan n man Rocksliders vir n Hilux Extracab kry wat nou nie die bank gaan breek nie.Is innig spuit dat ek daai exculibars laat op sit toe ek my trok gekoop.
Hulle het al n paar keer geskuur as ek gaan ry.
Wag op julle antwoorde!
Rocksliders
- Team Meyer
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Werks Hilux
- Real Name: Wilhelm
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Rocksliders
Ek glo ek sal jou kan help. As jy nou nie te hastig is ni.
As jy belang stel dan PM ek jou details.
As jy belang stel dan PM ek jou details.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Rocksliders
Yep - Praat met Ali3n - Hy sal jou defnitief kan help.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rocksliders
Moet hom nie te veel pla nie.Hy moet myne klaarmaak Spot net.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
Re: Rocksliders
Se my asb ook. Ek soek ook vir myne. Groot asb. Mail asb foto's en prys!!!!
renierwolf@gmail.com
Dankie
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
renierwolf@gmail.com
Dankie
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
Renier Wolfaardt
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Sat May 25, 2013 3:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: coert
- Club VHF Licence: none
Re: Rocksliders
Het myne self gemaak en het my nie arm en been gekos nie, doen dit self goedkoper
-
- High Range 4WD
- Posts: 55
- Joined: Fri Sep 14, 2012 9:52 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux D/C
- Real Name: Jaco
Re: Rocksliders
Hi Manne,
Ek het myne by Nico (Naukluft 4x4) gedoen. EK was nog nie een oomblik spyt nie. Google hom, en ondersteun hom gerus !
Ek het myne by Nico (Naukluft 4x4) gedoen. EK was nog nie een oomblik spyt nie. Google hom, en ondersteun hom gerus !