Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Aangesien ek so baie van die huis af is en my werk meestal rekenaar werk is, dan is n man op Vleisboek en al die lekker sites.
So het ek op die Hilux4x4 se Vleisboek (Facebook) site gekom en dadelik dit begin geniet.
Dit maak dit so bietjie anders en n mens kan gesigte nou by party forum ouens se name sien.
Daar is n persoon wat n klein video clip op het van hoe hy 190km/uur jaag op n stedelike pad, in sy Hilux.
Dit sonder safety belt ook nog.
Die snaakste van alles is dat daar mense wat die man aanhuts en dit goedkeur.
Raak ek te oud om die "coolness" van dit te sien, of is dit nou maar aanvaarbaar?
Ek vra ook maar net. Was lanklaas n kind gewees.

Just a guy with a passion for 4x4.....
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Stem saam met jou het dit ook vanoggend gesien, stupid is maar stupid!!
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!

- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Stem 100% saam. Ek sal maar moet leer om by bek te hou. Seker ook deel van "wyser" word.Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
Just a guy with a passion for 4x4.....
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Daar is ñ tyd en ñ plek vir als. As jy wil jaag gaan baan toe! Ek was by die Land Cruiser rekord poging op Tarlton. Die manne het drags gery met hulle Cruisers. Baie lekker gewees en onder beheerde toestande.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Ek wou maar net op dieselfde bladsy kom, en seker maak ek word nie oud nie.ChrisF wrote:nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
Het my glad nie opgewerk nie.
Ek het net baie families so sien uitwis oor sulke grappies. Dan is die spyt te laat.
Just a guy with a passion for 4x4.....
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Thys meot my net admin maak daar, ek haal hulle posts vinnig af...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Ditto.Hi-Hilux wrote:Thys meot my net admin maak daar, ek haal hulle posts vinnig af...
Just a guy with a passion for 4x4.....
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
- Real Name: Rigardt
- Club VHF Licence: HC348
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
ek het ook al sulke stupid goed gedoen toe ek jonger was. maar stem saam dit is nie reg nie.
so half van topic af maar kan n standard hilux so vining ry ?
vinnigste wat ek met myne al gery het is 160.
ek het gedink hulle is beperk tot n sekere spoed.
so half van topic af maar kan n standard hilux so vining ry ?
vinnigste wat ek met myne al gery het is 160.
ek het gedink hulle is beperk tot n sekere spoed.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
JA, oom is nou stok oud.Umpalumpa wrote:Ek wou maar net op dieselfde bladsy kom, en seker maak ek word nie oud nie.ChrisF wrote:nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
Het my glad nie opgewerk nie.
Ek het net baie families so sien uitwis oor sulke grappies. Dan is die spyt te laat.
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
hahahahaha. OK. Ek het daai een verdien.....ChrisF wrote:JA, oom is nou stok oud.Umpalumpa wrote:Ek wou maar net op dieselfde bladsy kom, en seker maak ek word nie oud nie.ChrisF wrote:nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
Het my glad nie opgewerk nie.
Ek het net baie families so sien uitwis oor sulke grappies. Dan is die spyt te laat.
Just a guy with a passion for 4x4.....
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Die verskil is toe ons sulke twak aangejaag het was daar nie so baie video kameras nie.
Oor die spoed wat hy ry sal ek eerder niks sê, maar om dit af te neem en daarmee te spog is stupid.
Ons almal vang maar simpel goed aan. Solank sy simpel goed nie my lewe bedreig nie moet hy maar maak wat hy wil.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots