4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Tx people
Dit was great day.
Dit was great day.
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Was baie lekker dankie almal.
Dankie Kevin vir die terug sleep.
Dankie tjom vir uit die duine se uitsleep.
Dankie Kevin vir die terug sleep.
Dankie tjom vir uit die duine se uitsleep.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Post by Omo » 25 Sep 2015 07:59
Was baie lekker dankie almal.
Dankie Kevin vir die terug sleep.
Dankie tjom vir uit die duine se uitsleep.
Klink of julle sports gehad het !
Goed om te hoor "Bees vers2" is nou uitgesort
Geen kameras saamgevat nie of wat ?????
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Ai jammer om te hoor Louis groei pyne
Ja Eben waar was julle ????
Ja Eben waar was julle ????
Last edited by Hilux 1 on Fri Sep 25, 2015 10:43 am, edited 1 time in total.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
wie weet hoe ek n clip kan copy van FB af hierheen?
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Kyk hoe mooi is daai wa van my
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
ja nee skop daai sand mooi4x4BEES wrote:Kyk hoe mooi is daai wa van my
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Lekker Kevin , wat makeer Louis se wa?
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Het probeer om deur die duin te ry, radiator en bumper stukkend gestamp.Tenk wrote:Lekker Kevin , wat makeer Louis se wa?
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Klem op die deur. Om deur die duin te ry.Omo wrote:Het probeer om deur die duin te ry, radiator en bumper stukkend gestamp.Tenk wrote:Lekker Kevin , wat makeer Louis se wa?
Sterkte ou Louis
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !!Hilux 1 wrote:Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
X-Dors wrote:Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !!Hilux 1 wrote:Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie.
Dit lyk of julle lekker sports gehad het. Het Zelna se swart wa hom darem mooi gerda?
Fotos?
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Jip hy het goed gedoen het net vergeet hy het n diff lock so nie sou hy nog beter doen dink ek .swartvark wrote:X-Dors wrote:Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !!Hilux 1 wrote:Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie.
Dit lyk of julle lekker sports gehad het. Het Zelna se swart wa hom darem mooi gerda?
Fotos?
Ja wie het nog fotos ???
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
nee wat smaak my nie daar was veel kameras nie