Gister het Tertius my n special gestuur van takealaot.com vir n canvas tent waarvoor ons gesoek het.
Ek het toe vandag weer daar gaan loer om net weer op te lees oor wat die tent alles het en blah blah blah.
Toe sien ek die nuwe prys op hom
Dankie Tertius, ek skuld jou n dop.
Gelukkig het SWAMBO ingestem en ons het hom bestel en ek wag nou vir aflewering. Dankie Tertius (Hilux 1)
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Dankie Tertius (Hilux 1)
saak is reg, sal n braai reel vir daai dop :)
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Dankie Tertius (Hilux 1)
Kevin maak net seker dat jou bestelling aanvaar word.....
Daar was gister (ek dink op 4x4 community) 'n klomp manne wat sulke "bargains" gekoop het net om later uit te vind (na die betaling gedoen is) dat hulle bestellings nie aanvaar is nie.
Lyk of iemand groot droog gemaak het met die laai van die pryse!
Volg maar eerder op!

Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Dankie Tertius (Hilux 1)
Baie dankie Shane.
Ek het die "conformation email" gekry en ek kan dit volg op hulle tracker sisteem.
So dit lyk goed van my kant af.

Dit klink reg, se maar net waneer en ons is daarHilux 1 wrote:saak is reg, sal n braai reel vir daai dop :)
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Dankie Tertius (Hilux 1)
Daai was 'n Bargain..
Pasop vir Take Alot..........hulle diens is so goed mens raak verslaaf daaraan om goed by hulle te bestel.
Amper so erg soos 4x4Direct as ek reg verstaan.
Pasop vir Take Alot..........hulle diens is so goed mens raak verslaaf daaraan om goed by hulle te bestel.
Amper so erg soos 4x4Direct as ek reg verstaan.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Dankie Tertius (Hilux 1)
Tertius het juis gese ek moet subscribe aan hul daily specials nuusbrief,swartvark wrote:Daai was 'n Bargain..
Pasop vir Take Alot..........hulle diens is so goed mens raak verslaaf daaraan om goed by hulle te bestel.
Amper so erg soos 4x4Direct as ek reg verstaan.
toe se ek nee dankie , hulle gaan my bankrot maak