Hallo almal.
Wie weet waar mens in Pretoria gedroogte groente kan koop. Enige inligting sal gewaardeer word.
Groot dankie.
Gedroogte groente
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Gedroogte groente
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Gedroogte groente
Hi Hennie.
Dis maklik om self te maak
'n Ruk terug was daar in die wegry 'n paar resepte.
Basies vat jy gevriesde groente en bak dit op lae hitte in die oond. Soos mens beskuit droog.
Ek het dit nog nie self gedoen nie,maar wou al lankal dit probeer

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Gedroogte groente
Hallo George.
Het die resep hoe om groente droog te maak,- oond, 'n boks wat net in die son staan en 'n elektriese droër met 'n termo-switch. Het klaar al die benodighede om die laasgenoemde een te bou. Maar soos jy dalk al iewers op die forum gesien het, is ek besig om 'n canopy te maak en het nie nou tyd vir die droër nie. Ek het so baie projekte maar het oor die jare geleer, maak eers een klaar voor jy die volgende een aanpak. Dus gaan die canopy my nog 'n ruk besig hou. Hou moreaand die forum dop, vir hoe vêr ek is met die canopy. Dis hoekom ek vireers net wil koop.
Dankie vir die voorstel.
Groete tot dan.