alarm gaan af vir geen rede

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

alarm gaan af vir geen rede

Post by MaPaZa »

Hilux Vigo 2005 v6 4l: die alarm hoot-hoot gaan af ongeveer 10-20 minute nadat ek parkeer het, vir geen rede. Lyk my dis wanneer enjin/bakwerk afkoel? Toyota handelaar sê hulle het nog nie so probleem gekry nie - ek het nou al, al die deure se sensors uitgehaal. Weet nie waar is sensor vir enjinkap nie. Is daar ene? Het sowat 3 jaar gelede nuwe computer-gadget moes insit (R11 000) toe al my sleutels gesteel was. Waar moet ek soek vir probleem. Tans by plekke waar dit steurnis veroorsaak, ontkoppel ek maar al 3 die hoeters - dan gaan net die ligte aan die flikker. Advies word waardeer. Jan, Witrivier.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: alarm gaan af vir geen rede

Post by CasKru »

Dagse. Ek sou begin deur al die grond konneksies skoon te maak en weer vas te maak. Bo-op dit sou ek ook die battery toets om te kyk of hy nie dalk oppad uit is nie want hy kan ook veroorsaak dat die alarm begin skree as die spanning te laag daal.
To God be the glory
Post Reply

Return to “The Workshop”