True words.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: True words.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: True words.
Daai klink reg ja.
Het nooit rerig probleme met my SFA gehad nie.
Eerste trip in die duine met my Vigo en die engine mount het uitgeval (het hom so gekoop sonder om te weet).
Tweede trip in die duine en die fan belt het gebreek, wat agter die pullie omgedraai het en die lekende krank seel verder beskadig het.
Hoop dis nou al wat fout kan loop want mamma raak moeilik as ek geld moet spandeer.