Engine lig bly aan
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Engine lig bly aan
My engine lyk die meeste van die tyd soos in die foto hieronder al ry die Avanza 52km grondpad feitlik elke dag van die jaar. Ek spuit 'n bietjie Clean Green op en dan spuit ek die engine af met 'n tuinslang (nie hoë druk nie)
2 weke terug het ek dieselfe gedoen en van daar af is die engine liggie aan. Waar kan ek begin kyk? Ek het elke sensor se prop afgetrek, electro clean opgespuit en met die kompressor droog geblaas.
Jan....kom in asb
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016062 ... a5106e.jpg[/img]

Last edited by louis fourie on Sat Jun 25, 2016 6:47 pm, edited 1 time in total.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Engine lig bly aan
Ek kan nou nie die foto sien nie. Is die liggie nie aan vir 'n rede nie? Ken jy iemand wat 'n scanner het om te kyk of daar 'n fout kode op die ECU is. Of daar is sekerlik ook 'n procedure om sekere punte op die ecu plug te brug om die aantal flikkers van die enjin liggie te tel om te kan sien of daar 'n fout aangedui word.
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: Engine lig bly aan
Jy kort een die van die en n laptop met Windows XP
https://www.ebay.com/itm/111951294992" onclick="window.open(this.href);return false;
Download dan Techstream
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://www.ebay.com/itm/111951294992" onclick="window.open(this.href);return false;
Download dan Techstream
Sent from my iPhone using Tapatalk
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Engine lig bly aan
Eish. Ek kon nog nie die ODB plug kry nie
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: Engine lig bly aan
Hi Louis stop by my werk dan kyk ons
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Engine lig bly aan
Dankie Jan. Ek sal jou bel sodra ek 'n gap kry.MCHILUX wrote:Hi Louis stop by my werk dan kyk ons
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Engine lig bly aan
Was toe by Jan-hulle gewees. Dankie Jan vir julle hulp.
Dit is toe die pirot idle control valve. Hoekom ek nie vermoed het dat dit die probleem is nie is omdat die engine liggie aangekom het net nadat ek die engine gewas het en die part is mos nuut.
Ek glo nog steeds die engine was het iets te doen met die probleem.

- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Engine lig bly aan
Is dan nog 'n nuwe pirate valve of is jou linker nier te koop?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Engine lig bly aan
Linker nier is al lankal verkoop. Het nog net die regterkant oor