Matroosberg 21 Jan 09
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Matroosberg 21 Jan 09
Decided 07h50 to drive out to Matroosberg, left at 8.
Going up.
Scenery - Beautiful
And some of that.
Nice little flex. Front right 2" off ground.
The end. 14h00
Going down. Back in Slaapstad at 18h10. Matroosberg a definated option in summer. Nice slopes, lots of rocks, great scenery, all in one day.

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Nice, JB. Dit lyk na n great dag om die trippie te doen. Die view is net so lekker
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Lekker BAIE waarde vir geld! :D Daar was seker ten minste 10 - 20 'obstacles' op pad na bo en die difflock onderwerp sou vandag seker weer goed gefuel gewees het met die los klip, die helling en die cross axles. Ek was baie dankbaar die pad bande het gehou 1.5 bar is definitief die regte druk! Die afkom (en op) het my 'n hele paar tegnieke help uitsort. Die handrem werk baie goed oor al die groter klippe, veral met die afkom. Dis miskien een van die groot verskille vir my met die nuwe wiele, die handrem word nou deel van jou mondering, waar dit 'n bietjie moeilik is met die Hilux se kierie.. Jammer ons mis jou met Babylonstorin... Sien jou Vrydag! :D :D
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Daai prado lyk nice op die eerst epicvan die 2 de post Gaan self nog daai een doen maar die familie moet maar saam gaan :D
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Ek verkies ook Matroosberg in die somer. Omdat Matroosberg bekend is vir sy sneeu, storm al wat 'n Kapenaar is met sy 4x4 soontoe met die eerste groot kouefront en dan word die roete besiger as die N1. Mens kan ook nie altyd die piek bereik nie weens die sneeu en traffic jams.
Daar is genoeg challenges en natuurskoon om dit 'n lekker roete te maak sonder sneeu. Is ook naby genoeg vir 'n dag trippie.
Daar is genoeg challenges en natuurskoon om dit 'n lekker roete te maak sonder sneeu. Is ook naby genoeg vir 'n dag trippie.
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Hey all,
I did a 'dad's and lad's(pa seun)' weekend at Matroosberg Dec last year. If you do plan on doing the route I would definitely suggest making it a weekend/overnight stay. The campsite under the pine trees is great, and the rock pools are also alot of fun(even though you have to drive a bit to get to the bigger ones). If u get the 4x4 itch, while the family are relaxing at the campsite, there's a 4x4 obsticle course at the back of the campsite, mostly easy stuff, but there are one of two challenging obsticles for the brave and courageous!
Bretton

- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Hi JB Nice om 'n Prado te sien wat bietjie geflex word en nie net mall crawling doen nie. Die ouens dink mos ek is mal om met my Pajero in al die gate in te kruip wat ek doen maar nou ja ek is gewoond waar die Lux kan ry so ek try maar, (maar ek het al bietjie tupperware damage opgedoen )
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Great stuff JB! So jy het sommer klaar die recce gedoen vir ons volgende maand se Trail GTG... Bly om te hoor jy het dit geniet..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Matroosberg 21 Jan 09
Dankie JB nou sien ekk ook hoe dit lyk daar booooooo!!!!!
Was Paasnaweek 2007 daar, het in die kamp oornag, maar kon nie die roete ry want die berg was toe onder die mis en daar sou geen uitsig wees.
Was Paasnaweek 2007 daar, het in die kamp oornag, maar kon nie die roete ry want die berg was toe onder die mis en daar sou geen uitsig wees.
Dis waar my seun die foto geneem het van die lux op die bult wat op my naambord verskyn. Die klomp was lekker vaal toe ons onder kom.there's a 4x4 obsticle course at the back of the campsite
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7