Nuweling

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

Nuweling

Post by merwn »

Hallo

Ek is Nick en nuut hier by julle het 'n Toyota Hilux DC 4x4 1995
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuweling

Post by CasKru »

Welkom Nick. Hoop jy geniet dit hier by ons. Vertel ons so bietjie meer van jou wa :)
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Nuweling

Post by JohanM »

Welkom Nick,

Hoop jy geniet die kuier saam met ons in Hilux wereld!!! :thumbup: :thumbup:

Lyk asof jy baie pret het met jou wa soos in die foto..... :D
Johan Marais
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

Re: Nuweling

Post by merwn »

Hy is nog stock standard het hom nou so 8 maande daar is 'n paar goed wat ek wil doen soos die brandstof verbruik en die wiele wat agter vang as ek skerp draai het 31.10.5 15 coopers op.
Eerste 4x4 bakkie moet nog baie leer
Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Nuweling

Post by Niel »

Welkom hier by ons Nick en hoop jy gaan dit geniet. Hoe lyk dit met n foto of twee :?:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nuweling

Post by ThysdJ »

Yesja Nick.. Welkom hier by ons ek is seker hy sal dit geniet hier. Moenie te veel worry oor die brandstofverbruik nie dis of baie of bietjie meer... dit is ook direk proporsioneel aan die gewig van jou regtervoet. :twisted: :twisted:

Nou, die heel belangrikste... die foudies bra.!!! :lol: :lol: :lol:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Nuweling

Post by 2.8 d/cab SFA »

Welcome, you will enjoy this site, lots of info :thumbup:
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Nuweling

Post by hentey »

Hallo nuwe Nick. Welkom by die Lux mense.Meeste van ons is n klomp ou balies met jong kinders.Hier gaan jy nog baie goed leer oor jou LUX. Vertel meer oor jouself en jou bakkie :clap: :clap: :clap:
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Nuweling

Post by JBurger »

Welkom Nick - soos jy seker agter gekom het, hier is manne op hierdie forum vir wie die Hilux niks meer geheime het nie. Maar dit is net 'n byvoordeel, die beste ding hier is die manier hoe hulle 'n mens laat welkom voel en laat deel voel van hulle passie. Maak 'n plan en gaan saam met hulle veld toe, dis 'n belewenis!

Soos jy seker al agter gekom het, soms moet jy oppas wie jou sien terwyl jy die forum deurgaan, want dit lyk nogal koekoes as iemand vir 'n rekenaar sit en lag! :D :D :)
Image ImageImage
Dadz Toy BFI

Re: Nuweling

Post by Dadz Toy BFI »

Welkom hier Nik, enjoy your stay :thumbup:
Post Reply

Return to “Meet the People”