NudgeM bullbar vir my Lux
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 07, 2008 10:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2700i 4x4
- Real Name: Nico
NudgeM bullbar vir my Lux
Hi, ek is so opgewonde, Autobar fit more a NudgeM op my bakkie, sal foto's plaas. Het enige iemand terugvoer oor die produk? groete Nico
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
n Vriend van my het op sy Hilux een gehad en was baie gelukkig daarmee... tot sy bakkie gesteel is reg voor die gym een oggend! Lekker plek op daai bumper om jou drinks neer te sit
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Hi Nico,
Bulldog used to have one, which I gave away (at the price, it was a GIFT!!) to another member of this forum who fell in love with it. I have since fitted an ARB which I got at a reasonable price.
One thing I had to do, was to have a bracket made to fit the large Hella Rallye Spots, which otherwise would not fit. There was no problem with over-heating inspite of the spots being fitted as shown in the picture. I did find them a bit close together for night-time use though, so the smaller Comet Spots might be a better option.
Please post pics when you have your NudgeM!
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Ek het nou nie so bullbar op nie, maar toe ek nou onlangs in Botswana was moes ons redelik baie in die donker ry en dit het vir my gewerk om my spots so bietjie na buite te stel. Baie goeie sig op die soom van die pad gekry om te ky vir diere.I did find them a bit close together for nighttime use though, so the smaller Comet Spots might be a better option.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 07, 2008 10:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2700i 4x4
- Real Name: Nico
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Hi Eric, nice bullbar, thanks for the feedback, I will fit my 5inch Warn spots, very potent and small. Hope this will fit. I will definetly supply feedback. nico
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Hi Nico, the 5" spots will definitely fit and they will be spaced further apart than mine were. They will work well! Yes, please do post a photo when you have your Hilyx back again! ;)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- jwalters
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
- Town: Oranjemund
- Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
- Real Name: Johann
- Location: Oranjemund, Namibia
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Hi,
How much can one expect to pay for one bullbar as shown in picture above?
How much can one expect to pay for one bullbar as shown in picture above?
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 07, 2008 10:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2700i 4x4
- Real Name: Nico
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Hi Johann, the price for a new NudgeM is R6200 Incl. check out their website: www.nudge-m.co.za. Nico
- jwalters
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
- Town: Oranjemund
- Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
- Real Name: Johann
- Location: Oranjemund, Namibia
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Nice!! Baie dankie Nico!
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 07, 2008 10:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2700i 4x4
- Real Name: Nico
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Plesier Johann, dis baie geld, ek het my hilux gestamp, voor regs, die versekering betaal helfte, gelukkig. Die helfte is dieselfde prys as die oorspronklike pyp bumper en besluit maar om in te betaal. Ek sal nou graag iemand soek wat die agter een sal kan bou. Groete Nico
- jwalters
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
- Town: Oranjemund
- Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
- Real Name: Johann
- Location: Oranjemund, Namibia
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Nico,
Iewers op die forum adverteer iemand hierdie rear bumpers wat baie na die ARB bumper lyk. Die een wat ek kan onthou is baie goed gebou en netjies/skoon, sal nie jou attack angle affekteer as jy 'n ou walletjie wil aandurf nie....
Kyk bietjie na die site: http://www.kumnandi.co.za/burnco1.htm
Ek het gou gesoek en gekyk of ek nie die site kry nie maar -- onsuksesvol...
Ek kan verkeerd wees maar ek dink die plek wat ek in gedagte het is in die Kaap iewers.
Sal vir jou die link stuur as ek dit weer raak lees.
Cheers,
Johann

- Posts: 83
- Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
- Real Name: Mehl
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
middag se,
net n vraag ...?
Wat is die gewig van die bullbars?
Is daar n sekere gewig wat te swaar is - of n norm?
net n vraag ...?
Wat is die gewig van die bullbars?
Is daar n sekere gewig wat te swaar is - of n norm?
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 07, 2008 10:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2700i 4x4
- Real Name: Nico
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Hi Johann, baie dankie vir jou hulp, het jy 'n mod bumper op jou lux? My lorrie is nog by die paneel kloppers en sal fotos plaas sodra hy terug is by sy huis.
Hi Mehl, goeie vraag, ek weet nie regtig wat die een weeg wat ek opgesit het nie, maar dit moet verseker nie te swaar wees nie, ook nie te lig nie. weet nie, miskien kan iemand op die forum ons inlig.
groete
nico
Hi Mehl, goeie vraag, ek weet nie regtig wat die een weeg wat ek opgesit het nie, maar dit moet verseker nie te swaar wees nie, ook nie te lig nie. weet nie, miskien kan iemand op die forum ons inlig.
groete
nico
- jwalters
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
- Town: Oranjemund
- Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
- Real Name: Johann
- Location: Oranjemund, Namibia
Re: NudgeM bullbar vir my Lux
Nee Nico,
Ek het maar nog die standaard. Droom nog van 'n lekker ARB voor en agter...
Miskien moet ek maar die lux'ie 'n stampie gee....nee. Nooit nie....
Wat ek jou wel kan sê is daai bumper is nie lig nie. Ek skat hom om en by 40-50kg.
cheers.