OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Hallo Al die Toyota Kenners,Was die naweek saam hilux manne en ge 4x4 Nou is daar olie by die regter agterste dromme waar le die Fout?Ek het die drive shaft uitgehaal na n M!@#$%se gesukkel.HELP ASB!!!!!!
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Optimus Prime »

Een van 2 dinge ,wheel bearing het of is besig om te gaan ,of brake fluid ,lek die cylinder nie as nie dan is dit heel waarskynlik die bearing
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Optimus Prime »

REG STELLING ,het gedink aan my tipe weet nie of die SFA selfde is nie .
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Mud Dog »

Why did you pull out the driveshaft if the oil leak is at the drums. Did you not check to see if it's the brake slave cylinders? If it is the slaves, it's not so bad .... a seal kit and a hone sorts it out. If it's the shaft seals, it's quite a bit more of a mission. Take the drums off first, then you can see better what's going on.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by CasKru »

MARIUS NEL wrote:Hallo Al die Toyota Kenners,Was die naweek saam hilux manne en ge 4x4 Nou is daar olie by die regter agterste dromme waar le die Fout?Ek het die drive shaft uitgehaal na n M!@#$%se gesukkel.HELP ASB!!!!!!
Marius... as jy die briek drom afhaal, sal jy maklik kan bepaal of dit die briek silinder is en of dit die sy-as se seel is wat lek. Jy kan ook natuurlik jou vinger deur die "olie" trek en daaraan ruik want olie en rem vloeistof ruik heeltemal anders. m2sw
To God be the glory
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Dankie ,Dit ruik nie na break fluid nie en toe ek die shaft uithaal was die shaft housing vol olie die hele agterste dif was ook vol olie
Image
Ruk En Pluk
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Dankie ,Dit ruik nie na break fluid nie en toe ek die shaft uithaal was die shaft housing vol olie die hele agterste dif was ook vol olie
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Optimus Prime »

Dan is die seel ook klaar ,check net die bearing ook ,as die bearing begin klaar raak of is moet iemand dit insit wat hom kan in press.
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by CasKru »

MARIUS NEL wrote:Dankie ,Dit ruik nie na break fluid nie en toe ek die shaft uithaal was die shaft housing vol olie die hele agterste dif was ook vol olie
Ek dink ook dit is die seel op die as...

Terwyl jy hom nou oop het kan jy sommer die bearing ook vervang. Myne het anders om gebeur... die bearing was klaar toe vervang ek maar die seel ook. Jy kan dit self doen as jy geduld en 'n klein angle grindertjie het. Moet net nie dat die as baie warm word nie. En om hom terug te kry, gebruik die oorspronklike bearing se inner om hom stelselmatig terug te hammer in plek in.
To God be the glory
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Dankie , Die dust cover seel soos die handelaars se voel maar redelik los op die as maar wat snaaks is ,is dat die bearing se cone en voorste gedeelte ook los van mekaar is moet die bearing so wees of is dit tyd vir NUWES!
Image
Ruk En Pluk
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by CasKru »

MARIUS NEL wrote:Dankie , Die dust cover seel soos die handelaars se voel maar redelik los op die as maar wat snaaks is ,is dat die bearing se cone en voorste gedeelte ook los van mekaar is moet die bearing so wees of is dit tyd vir NUWES!
Die nuwes is dieselfde... het ook eers gedog my bearings was heeltemal FUBAR maar toe ek die nuwes kry sien ek hulle is dieselfde. (my bearing het wel erg pit merke gehad)
To God be the glory
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Nog n dom vraag moet die diff olie tot by die bearing en seel kom?Want as ek reg kyk is die filler gat laer as die aste so hoe dan die olie by dromme uit?.Wat smeer die Bearing dan ?GHRIES???
Image
Ruk En Pluk
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by CasKru »

MARIUS NEL wrote:Nog n dom vraag moet die diff olie tot by die bearing en seel kom?Want as ek reg kyk is die filler gat laer as die aste so hoe dan die olie by dromme uit?.Wat smeer die Bearing dan ?GHRIES???
Nie 'n dom vraag nie.... Die olie kom wel by die bearing uit. By myne het die olie lekker by die kant uit gepiepie toe ek die seel breuk. Jy moet net seker maak jou voertuig staan op 'n gelyk oppervlakte as jy die diff weer vol maak sodat jy genoeg olie ingooi en ook weer nie te veel nie
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Mud Dog »

I seem to recall a thread that dealt with the rear axle bearing and seal replacement with step by step instructions and pics. :think: Might well be worthwhile to do a search since this is not a 'hammer mechanic' job. It's important to do it properly. :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Thanx can you please sent a link or an idea where to find it. n Ander ding Cassie die seel op die as moet dit styf om as pas want die een wat nou daar is het n effense gladde beweeging op en die rubber seel lyk goed geen teken dat die sprienkie gebreek het nie
Image
Ruk En Pluk
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by CasKru »

Mud Dog wrote: Might well be worthwhile to do a search since this is not a 'hammer mechanic' job. It's important to do it properly. :wink:
If done properly without putting strain on the bearings, there is no problem with this technique. At least with me doing it myself (this way) I know for sure the axle hasn't been heated up with a blowtorch to loosen the bearing so my side shaft will not snap off when under load.

But you have to go bout it delicately and not be in a hurry.
MARIUS NEL wrote:Thanx can you please sent a link or an idea where to find it. n Ander ding Cassie die seel op die as moet dit styf om as pas want die een wat nou daar is het n effense gladde beweeging op en die rubber seel lyk goed geen teken dat die sprienkie gebreek het nie
Marius... hy moet 'n redelike tight fit hê. Ek sit redelik baie "red Rubber grease" op die seel en die as wanneer ek die seel terug sit.
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Mud Dog »

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Hoppy »

Jou hilux behoort die "local" agter as te he(hy maak agter oop)

Die wheelbearing dien ook as n seel, vervang liewer die bearing kit (nr: 176) hulle is nie duur nie, koop net n goeie soort soos SKF, otherwise ens, nie chinese nie.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by legend35 »

Marius,jy kan maar die vlam gebruik op die bearings,moet net nie dat hy blou word nie.Die regte manier is n bearing heater maar nie almal het een by die huis nie.Om die bearings op te pres kan maak dat dit skeef opgaan en die shaft seer maak.Sit net so bietjie olie aan die shaft.Jy kan ook die bearing op n stoofplaat warm maak.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Sifu-Lux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 636
Joined: Tue Sep 11, 2007 9:46 pm
Town: Mount Vernon Illinois
Vehicle: GMC Sierra SLT Z71 (Used to drive a '91 SFA Hilux YN67R 4x4 ,Full OME, ARB lockers front and rear, Ford 3L V6, 35mm axle move, 33" General Grabber X3's and dual transfer cases....... Keep her safe Mud Dog!
Real Name: Andrew

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Sifu-Lux »

Marius,

See here step by step: viewtopic.php?f=67&t=4095
Sifu-Lux....I will miss you
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by MARIUS NEL »

Dankie vir al die raad het gister n bearing en seel kit gekoop ,dit laat op press en die dromme ook oor gedoen en alles weer terugesit sonder dat daar spares oor bly Wel dit lyk of dit werk en geen lekkasies meer nie maar wat n gesukkel met al die spriengs ens...Nogmals dankie
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Post by Mud Dog »

Glad you got it sorted, Marius. :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “The Workshop”