I found this site on the 4x4 com site.
http://www.satelliteviews.net/cgi-bin/w ... sf&DG=PASS
I was planning on driving some of these in the future.
Passes in South Africa
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Passes in South Africa
Dis n gawe site. Ek sit juis noudie dag en dink ek wil n passe toer doen, of so iets.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Passes in South Africa
Riaan, stem maar julle het mos nie berge daar by julle nie ons het genoeg hier onder, maak n draai
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Passes in South Africa
Ek wil na jul kant van die aarde gaan.
Maar jy weet mos hoe gaan dit; te veel goed om te doen, te min tyd en te min geld
Ek dink ek moet vir so ruk op die weskus gaan werk, daar waar hulle sulke wit waardevolle klippies uithaal
Maar jy weet mos hoe gaan dit; te veel goed om te doen, te min tyd en te min geld
Ek dink ek moet vir so ruk op die weskus gaan werk, daar waar hulle sulke wit waardevolle klippies uithaal