Waar is die GPS manne?
Watter van die nuwe reeks gps (garmin) sal julle aanbeveel?
Ek wil T4A kan gebruik maar ook streetmaps. Ek soek dus 'n goeie "offroad" gps wat ook in die stad gebruik kan word.
GPS
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: GPS
Ek is tussen die nuvi500 en die oregon450. weet net nie of jy streetmaps op die oregon kan laai nie
-
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
- Town: White River
- Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
- Real Name: Jan
Re: GPS
Mnr GPS - kevin Bolton- sê die Garmin Montana is die ultimate vlagskip van GPS'e- word Sept hier vrygestel - so ongeveer R7000. Hy sê vir off-road die allerbeste. Ek self gaan wag tot dan.
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: GPS
Ek wil net seker maak, T4A en die normale street maps werk op die een?andrevt wrote:nuvi 1300
Ek sal hier ind stad my pad kan kry en dan sommer Botswana ook?
One Life! Live it!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: GPS
T4A will work with a 1300, but I don't think you get a breadcrumb trail function for it. Consider rather a Nuvi 1410 for this purpose.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: GPS
T4A en en gewone streetmaps werk tot op my Nuvi 200, so hy sal beslis op die een werk.luckyhit wrote:Ek wil net seker maak, T4A en die normale street maps werk op die een?andrevt wrote:nuvi 1300
Ek sal hier ind stad my pad kan kry en dan sommer Botswana ook?