Hi all, does anybody know any reputable hilux 4x4 mechanics in durban area please?
Dis sukkel maar met manne wat belowe hulle weet en dan is 'n 4 pond hammer en 'n grinder hulle mees verkieste tools...
Thanks
Reputable mechanics in Durban???
- skipskrop
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 07, 2013 4:05 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: '94 Hilux SFA d/c 4x4xV8
- Real Name: De Wit
Reputable mechanics in Durban???
V8 SFA d/c.
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Reputable mechanics in Durban???
De Wet,Kontak Elton Jansen.Dis vriend van my,maar hy ue n ordentlike werktuigkundige,met die klem ip kundige.
Ek vertrou nue sommer enige persoon as dit by my voertuie kom nie.Hy kan wielsporing ook doen.Hy het nog trots in sy werk en werk self aan jou viertuig.Die man werk net met Snap on tools.Hy ken
Elton Jansen 072 5766 133.
Hoop dit kan jou help
Marius Smit (Toerboer)