speedo cable off. help

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Ultred
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 349
Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
Real Name: Mike
Club VHF Licence: HC108

speedo cable off. help

Post by Ultred »

[quote][/quote]Die Speedo cable op my hilux het gebreek en net na dit het my engine liggie aan gekom is daar n sensor gekopel op die speedo cable en as ek hom vervang moet ek iets reset
Image
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: speedo cable off. help

Post by JohanW »

Maak net die battery terminaal los en weer vas. Die ECU kry wel 'n speed signal vanaf die speedo. Toyota gaan jou 'n arm en 'n been vra vir 'n kabel. Check in die manuals section op die site vir diy replacement.

Ek het my kabel by 'n plek gekry wat speedo kabels vir trokke maak. Cheap cheap, na 'n jaar het die naald egter begin jump. 'n lepel vol marine grease wat ek stuk stuk in die kabel se omhulsel in gevoer het het om tot nou toe glad laat loop.
Post Reply

Return to “The Workshop”