Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

Hi daar. Ons is tans so stadig aan die soek vir n boskaravaan maar het net n 3.0kzte 4x4 om mee te sleep. As ek tans my sleepwa sleep dan moet ek teen die langer opdraendes maar geduldig wees en nie skaam wees vir 3 de rat nie.

Nou as ek so loer is die (veral die 3-4bed opsies waarna kns loer) almal leeg so 1.2-1.3t omtrent (voorloper swambo is die echo kavango). Dan pak mens seker nog so n kilo of twee honderd...

Nou die groot vraag is daai helemal te swaar vir my kz? Veral omdat ons dit baie wil inspan om botswana, moz, lesotho, namibie en swaziland te toer voor die kinders te groot raak en nie meer wil saam nie. My alternatief is jets soos die invader wat darem by dje 900kg merk is, maar definitief bici meer moeite is vir opslaan (veral id reen) en die winter kampe gaan jy sukkel om hom warm te hou ek dink.

So terug by die vraag wat is di max gewog waarna ek moet loer as ek nie orals wil gaan vassit of sukkel nie? Die ander manne met kztes wat sleep julle??
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

Pieter. Ek sleep 'n Conquerer Companion. Jy sleep nooit in 5de nie (vra vir Thabo). Stel my EGT guage op na 680°C toe en geniet die rit.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

louis fourie wrote:Pieter. Ek sleep 'n Conquerer Companion. Jy sleep nooit in 5de nie (vra vir Thabo). Stel my EGT guage op na 680°C toe en geniet die rit.
Dankie Louis. Net v interessantheid wat weeg die companion? (Te lui v google)...

En jy is heel happy met die sleep? Ons hou gewoonlik maar in elk geval so by die 110km/h so nooit te haastig. Sit jy nooit oor 5de toe met as jy sleep??
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

grobbepj wrote:

850kg leeg.....dink ek (ook te lui vir google:mrgreen:), maar sit die yskas by, en kos en en en. Hy sleep goed en ek sleep gewoonlik so teen 'n 100 maks 110km/h
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Stef »

Dalk net die nuwe reels oor trailer/karavaan sleep raadpleeg...blykbaar is dit nie meer so eenvoudig nie....het op die community forum gelees
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

Stef wrote:Dalk net die nuwe reels oor trailer/karavaan sleep raadpleeg...blykbaar is dit nie meer so eenvoudig nie....het op die community forum gelees
Stef

As jy kan sit 'n link op
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Stef »

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=38008

weet nie hoe akuraat dit is nie..maar toevallig raak gelees toe ek gesoek het na DIY trailer builds
Last edited by Stef on Tue Mar 24, 2015 9:40 am, edited 1 time in total.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

dankie Stef ek sal nou bietjie daar gaan loer ook.

Louis van jou reply af het ek so bici gaan loer na die commander en dit lyk na n redelike goeie waarde vir geld. Slefs die bici kleiner companion. het hulle half gemis so ver. sal dalk in hiedelberg by hul gaan draai, net om die hoek van ons...
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak.

Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie...
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Hangover »

Kode 10 is die antwoord op die klomp bollie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

grobbepj wrote:nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak.

Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie...
Pieter

Die Comander is heelwat swaarder as die Companion. Ek het gekyk na die Comander toe ek gekoop het, maar wil nie daai gewig met my KZ sleep nie.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Toppie4x4 »

Ons het altyd in die verlede die sleepwa se totale gewig op maks 75% van die sleepvoertuig se gewig bepaal.................dit het jare vir ons gewerk en werk nog steeds. Stem saam dat die Hilux nie hou van 5 de rat sleep nie. Sy is heel rustig in 4de.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by ChrisF »

grobbepj wrote:nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak.

Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie...
kyk nou hoe sit ek my voet in n ding ... :slap:

AS jy die "ou" lisensie gekry het, dan het nou EB - en mag sleep.

As jy eers later n lisensie gekry het is dit n blerrie gemors ....

GEWIG -

50% van die voertuig se gewig is MAX wat jy mag sleep - "un-bracked"
EN dan moet jy ook kyk wat die voertuig vervaardiger sê - LAAGSTE een van die twee geld ...

So as jy n Jimny ry mag jy nie meer as iets soos 400kg sleep nie - dis nou die treiler se gewig ingesluit !!!!

Maar nou kry jy ook n paar swaar karre waar die vervaardiger se sleep waarde laer is as 50% van die voertuig massa ....

ANTWOORD - sleep met n "bracked axle" ... :cooldude:
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

louis fourie wrote:
grobbepj wrote:nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak.

Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie...
Pieter

Die Comander is heelwat swaarder as die Companion. Ek het gekyk na die Comander toe ek gekoop het, maar wil nie daai gewig met my KZ sleep nie.
Dankie Louis. Het gesien sy afmetings is heelwat groter maar die website gee nie juis gewigte en wat die verskil is tussen hulle. Kan beide 4 slaap soos ek verstaan? Dankie vd opklaar. Ek wil ok maar so lig moontlik gaan wat di bokse tick
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Stef »

ChrisF wrote:
grobbepj wrote:nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak.

Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie...
kyk nou hoe sit ek my voet in n ding ... :slap:

AS jy die "ou" lisensie gekry het, dan het nou EB - en mag sleep.

As jy eers later n lisensie gekry het is dit n blerrie gemors ....

GEWIG -

50% van die voertuig se gewig is MAX wat jy mag sleep - "un-bracked"
EN dan moet jy ook kyk wat die voertuig vervaardiger sê - LAAGSTE een van die twee geld ...

So as jy n Jimny ry mag jy nie meer as iets soos 400kg sleep nie - dis nou die treiler se gewig ingesluit !!!!

Maar nou kry jy ook n paar swaar karre waar die vervaardiger se sleep waarde laer is as 50% van die voertuig massa ....

ANTWOORD - sleep met n "bracked axle" ... :cooldude:
Dis hoe ek dit ook het... braked axle met EB lisensie en jy is OK, want dan mag die trailer net nie swaarder as die voertuig wees ni...

Ek verstaan nou hkm my klein 4ft trailer net 540kg GVM gespesifiseer is.... :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by ChrisF »

Stef wrote:
ChrisF wrote:
grobbepj wrote:nee jislaaik nadat ek daai gelees het is ek eers deurmekaar. hulle kan darem n eevoudige ding blerrie moelik maak.

Sal as ek meer tyd het seker in meer detail moet daardeur werk voor ek iets koop wat ek nie mag sleep nie...
kyk nou hoe sit ek my voet in n ding ... :slap:

AS jy die "ou" lisensie gekry het, dan het nou EB - en mag sleep.

As jy eers later n lisensie gekry het is dit n blerrie gemors ....

GEWIG -

50% van die voertuig se gewig is MAX wat jy mag sleep - "un-bracked"
EN dan moet jy ook kyk wat die voertuig vervaardiger sê - LAAGSTE een van die twee geld ...

So as jy n Jimny ry mag jy nie meer as iets soos 400kg sleep nie - dis nou die treiler se gewig ingesluit !!!!

Maar nou kry jy ook n paar swaar karre waar die vervaardiger se sleep waarde laer is as 50% van die voertuig massa ....

ANTWOORD - sleep met n "bracked axle" ... :cooldude:
Dis hoe ek dit ook het... braked axle met EB lisensie en jy is OK, want dan mag die trailer net nie swaarder as die voertuig wees ni...

Ek verstaan nou hkm my klein 4ft trailer net 540kg GVM gespesifiseer is.... :thumbup:
nou gaan jy gou hardeware winkel toe met n 6 voet treiler. en laai 1m3 nat sand ... :shock2: :siffler:

so elke nou en dan vermorsel ons mos maar die reels .....
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Stef »

Hehehe...nogal waar ja...

Wonder baie oor die ouens met hulle bike trailers met 2/3bikes en 'n quad op, sonder 'n braked axle...
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by JohanM »

Pieter,

Ek wil nou nie kom slim wees nie, maar ek sal nie n Kavango sleep met jou KZ nie. Daai wa is so groot soos die explorer basies en ek dink persoonlik dit is amper n overkill vir die KZTE.

EK dink jy moet eerder kyk na iets ligter in lee massa wat jy kan sleep, en ook is daar n paar plekke waar jy n off road karavaan kan huur en hulle so stelsel matig vergelyk.

Persoonlik sal ek as dit n off road karavaan moet wees om te sleep baie sterk kyk na die imagine trailvan. Lee massa van 680 kg en maksimum van 1250 kg.

Jou KZTE se sleep vermoe is 1500kg volgens wat ek kon vasstel. So n Kavango begin leeg by 1050kg en sy max massa is 1500 kg wat dit op die lyn sit van maximum sleepvermoe.Onthou dat waneer dinge bietjie begin los raak, sanderig of bietjie gladde modder gaan jy baie gouer hulp nodig he met so anker agter jou. Ook die voertuig werk dan baie hard.

Ek het nou die aand gou die Prado gebruik om n 2ton vrag Johannesburg toe te skuif en selfs met die V6 het ek nie maklik bo 110 gekom nie en ek kon daai gewig al klaar voel agter my. Onthou die Prado se tow rating is 2800kg so ek was nog nie naby maximum nie en ek het gestoei teen party opdraendes om 100 te hou.

So al wat ek se is kyk dalk vir n ligter meer kompakte karavaan wat lekkerder gaan sleep want ek kan jou nou se jy gaan gou gou moeg gestoei raak teen elke opdraende met so groot wa agter jou.
Johan Marais
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

Dankie Johan. Ja ekt ok later eers besef wat weeg daai kavango... Gaan my kz net te jammer kry. Ek sal bici loer na die imagine trailvan. Is dit ok n 4 slaper?

Op die stadium is ek so tussen die invader en die conqueror companion... Maar volgens die forums is daar baie slegte terugvoer oor naverkoop diens op die conquerors. Maar dis ou drade en weet nie of dit nog geldig is nie.

Die bushlapas lyk ok nie te swaar nie maar virndie res van die karavane lyk maar almal oor n ton leeg.

Het ook na die dirtroader sprite tourer sp (of so iets gekyk) maar soos ek verstaan is hy ok houtpanele wat my skrikkerig maak as ek v teeedehands kyk. En kan dit regtig die punch van sinkplaat pad ry vat??

Swambo moes met swaar hart haar kavango van die lysie skraap. Maar ek wilmmy nie self die heeltyd frustreer of iets breuk nie of dan nog skuld mak om n bakkie te koop wwt by die karavaan pas nie... Daai klink net nie reg nie...
Ons is nie mense wat baie geriewe soek nie. Soek net iets wat makliker opslaan vir slaapplek as die tente van nou... Sonder n leer na die bed...
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

JohanM wrote:Pieter,

Ek wil nou nie kom slim wees nie, maar ek sal nie n Kavango sleep met jou KZ nie. Daai wa is so groot soos die explorer basies en ek dink persoonlik dit is amper n overkill vir die KZTE.

EK dink jy moet eerder kyk na iets ligter in lee massa wat jy kan sleep, en ook is daar n paar plekke waar jy n off road karavaan kan huur en hulle so stelsel matig vergelyk.

Persoonlik sal ek as dit n off road karavaan moet wees om te sleep baie sterk kyk na die imagine trailvan. Lee massa van 680 kg en maksimum van 1250 kg.

Jou KZTE se sleep vermoe is 1500kg volgens wat ek kon vasstel. So n Kavango begin leeg by 1050kg en sy max massa is 1500 kg wat dit op die lyn sit van maximum sleepvermoe.Onthou dat waneer dinge bietjie begin los raak, sanderig of bietjie gladde modder gaan jy baie gouer hulp nodig he met so anker agter jou. Ook die voertuig werk dan baie hard.

Ek het nou die aand gou die Prado gebruik om n 2ton vrag Johannesburg toe te skuif en selfs met die V6 het ek nie maklik bo 110 gekom nie en ek kon daai gewig al klaar voel agter my. Onthou die Prado se tow rating is 2800kg so ek was nog nie naby maximum nie en ek het gestoei teen party opdraendes om 100 te hou.

So al wat ek se is kyk dalk vir n ligter meer kompakte karavaan wat lekkerder gaan sleep want ek kan jou nou se jy gaan gou gou moeg gestoei raak teen elke opdraende met so groot wa agter jou.
Jis Johan, ek het nou na die Imangine reeks gekyk en dit lyk amper vir my na ons voorloper. Sal net moet kyk na bou kwaliteit want daar is paar manne wat kla oor hulle. Maar vir die gewig en wat jy kry moet ek dit sterk oorweeg. Selfs die grootter comfortvan kom in op dieselfde gewig as die meeste ander kleiner karavane (en party trailers... selfde gewig as invader camper trailer). sal hul moet gaan opsoek. wag nou net om van hul terug te hoor oor waar prys die goed. Hopelik is dit darem kompeterend... en aangesien hul in pta is dit ok nie te ver as mens later hulp nodig kry nie. hoop nou net hul kom terug na my toe. dink daaraan om een te huur en sommer net vir n naweek erens te gaan staan ander kant die magaliesberge en kyk hoe gaan dit

jy praat van party opdraendes teen 100km/h te hou... ek sal impressed wees as ek my lee bakkie oor di jozini pas teen 100 kan oorky.. :blushing: :mrgreen: :siffler:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

Pieter

Spoed is nie alles nie. Ek was nou al 3 keer Wes Kaap toe met my Companion en ek sleep heel gemaklik teen 100. Ja, daar is plekke waar mens vrek baie klim, maar selfs my vriend se V6 sukkel teen die opdraendes. Die kere wat ek terug moet sit 3de toe in die 1400 km rit kan ek op een hand tel..... Dankie IC en Dastek en free flow:roll:
En Toyota
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

louis fourie wrote:Pieter

Gelukkig is die spoed ok nie my groot oorweging. Hoofrede hoekom ek gewig so lag moontlik wil hou is vir die vassit risiko. Om 1.5t op teerpad te sleep is maklik, deur Moz se sand of duine dalk nie meer so maklik nie. en ons gaan baie gereeld Moz toe (die jaar is daar 4 trips al gereel) en ek sal laaik as ek die wa kan saamsleep soontoe en nie dit by huis moet bly want ek kry dit nie uit sand gesleep. dan is ek weer terug by rtt vir daai trips en karavaan net vir grondpad... daai sal nou vir my baie meer frustreer as maar geduldig paar keer ratte terug te wissel....

ek kry net nie replies van conqueror om die gewig van hulle waens te bevestig nie en google help ok nie die keer nie... maar lyk my die norm is 860kg leeg en 1500kg gvm; dan is daar paar groot seuns wat na die 1.8t toe gaan en BAIE MIN wat minder weeg. Maar ek sien ok nie Imagine waens tweedehands beskikbaar nie, weet nie of dit goed of sleg is nie... kan baie makliker n 2dehandse companion optel want daar is net meer van hulle.

Ek darem nie haastig so sal maar soek vir paar skoue en die goed mooi gaan deurloer. Moet nog daktente en tente paar keer gebruik om te voel ekt waarde uit hul gekry... :mocking:

het jy al conqueror se after sales getoets? tevrede?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

Om eerlik te wees Pieter, ek het hulle van 2010 nog nie nodig gehad nie. Die klein goedjies wat verkeerd gaan het ek sommer self reggemaak.

As jy parte of ekstras soek is die diens goed. Hulle (Conquerer Zambesi) bestel en bel jou as die items daar is, maar hulle is vrek duur. Dit wat jy nie by hulle hoef te koop nie moet jy eerder op 'n ander plek soek.

Volgens my lisensie skyfie is die Tarra 990kg en die GVM 1800kg
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Buffalo Soldier »

Ek sleep die afgelope 5 jaar (ongeveer) my Commander met 'n KZ (sowat 16000km). Oral oor. Mabua, Kgalagadi, ens ens. Sleep lekker nadat ek die tussenkoeler ingesit het (het die siliderkop gekraak omdat die termostaat nie wou werk nie....... :) :) ). Daarmee saam het ek 'n Madman ingesit. Die EGT kom nooit bokant 620 grade nie, en ek sleep teen sowat 100-110 km/h. Baie gemaklik en rustig. Het die naweek van Hazyview af teruggekom en so bietjie die temp dop gehou. Maksimum temp het gedraai by so 580 grade. Water vlakke bly konstant, maar ek het Toyota se koelmiddel ingegooi, die rooi vloeistof. Werk beslis. Terloops, die wa was volgelaai Hazyview toe, moes heeltemal selfversorgend wees. En steeds nie gesukkel nie. Net teen die opdraandes is die asempie kort, maar dis maar een van daai dinge om te ry volgens die omstandighede (omwentelinge so naby 2500 rond).

Oorweeg om hom te laat "chip", maar is baie skrikkerig daarvoor, hou nie van sulke tipe mods nie.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

Buffalo Soldier wrote:Ek sleep die afgelope 5 jaar (ongeveer) my Commander met 'n KZ (sowat 16000km). Oral oor. Mabua, Kgalagadi, ens ens. Sleep lekker nadat ek die tussenkoeler ingesit het (het die siliderkop gekraak omdat die termostaat nie wou werk nie....... :) :) ). Daarmee saam het ek 'n Madman ingesit. Die EGT kom nooit bokant 620 grade nie, en ek sleep teen sowat 100-110 km/h. Baie gemaklik en rustig. Het die naweek van Hazyview af teruggekom en so bietjie die temp dop gehou. Maksimum temp het gedraai by so 580 grade. Water vlakke bly konstant, maar ek het Toyota se koelmiddel ingegooi, die rooi vloeistof. Werk beslis. Terloops, die wa was volgelaai Hazyview toe, moes heeltemal selfversorgend wees. En steeds nie gesukkel nie. Net teen die opdraandes is die asempie kort, maar dis maar een van daai dinge om te ry volgens die omstandighede (omwentelinge so naby 2500 rond).

Oorweeg om hom te laat "chip", maar is baie skrikkerig daarvoor, hou nie van sulke tipe mods nie.
Jy kan maar chip. EGT gaan nog verder daal en moenie die free flow vergeet nie - EGT sak dan nog meer
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Hoppy »

My KZ is standaard, ek sleep n kar sleepwa met nog n Hilux op, geen probleem, my top het eers op 310 000km gekraak, maar lig jou voet net so 20mm teen die bulte, dit bring die EGT's af
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

Buffalo Soldier wrote:Ek sleep die afgelope 5 jaar (ongeveer) my Commander met 'n KZ (sowat 16000km). Oral oor. Mabua, Kgalagadi, ens ens. Sleep lekker nadat ek die tussenkoeler ingesit het (het die siliderkop gekraak omdat die termostaat nie wou werk nie....... :) :) ). Daarmee saam het ek 'n Madman ingesit. Die EGT kom nooit bokant 620 grade nie, en ek sleep teen sowat 100-110 km/h. Baie gemaklik en rustig. Het die naweek van Hazyview af teruggekom en so bietjie die temp dop gehou. Maksimum temp het gedraai by so 580 grade. Water vlakke bly konstant, maar ek het Toyota se koelmiddel ingegooi, die rooi vloeistof. Werk beslis. Terloops, die wa was volgelaai Hazyview toe, moes heeltemal selfversorgend wees. En steeds nie gesukkel nie. Net teen die opdraandes is die asempie kort, maar dis maar een van daai dinge om te ry volgens die omstandighede (omwentelinge so naby 2500 rond).

Oorweeg om hom te laat "chip", maar is baie skrikkerig daarvoor, hou nie van sulke tipe mods nie.
Dankie vir die info.

Ek het reeds n Unichip, intercooler en freeflow op die Hilux maar het nou nog nie n madman om te sien wat EGTs doen nie (moet dalk daarin bele), maar ek is vertel dat met die intercooler behoort ek nie te warm word om heads te kraak nie, maar sal nie weet nie...
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

Hoppy wrote:My KZ is standaard, ek sleep n kar sleepwa met nog n Hilux op, geen probleem, my top het eers op 310 000km gekraak, maar lig jou voet net so 20mm teen die bulte, dit bring die EGT's af
goed om te weet. Dankie Allan.

Jy is dalk die regte ou om n opinie ok te vra. Sal jy se dis die moeite werd om die R6000+ te betaal vir n madman sisteem om EGT onder andere te meet as ek reeds intercooler en freeflow exhaust het. Kan darem aan baie goed dink wat ek eerder met daai geld wil doen as om n getalletjie dop te hou... maar as dit iets kan voorkom wat ek nie van weet dan raak die gemoedsrus seker weer belangrik. Is die kz se eie monitors (temp en oile guage etc) so onbetroubaar? Dankie

Ek weet almal wat dit inhet gaan se ja dis die moeite werd... ek justify altyd my eie uitgawes; al is dit net teen swambo (natuurlik dan is als so halfprys :think: )
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

My Madman EGT guage was R1800 + dan nog 'n paar sensors. As ek reg kan onthou so R2500 totaal, maar verseker nie meer as R3000 nie
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

louis fourie wrote:My Madman EGT guage was R1800 + dan nog 'n paar sensors. As ek reg kan onthou so R2500 totaal, maar verseker nie meer as R3000 nie
Wow!! Dan quote die manne my rof! Ek trust ni myself om dit self in te sit. Het jy die madman 1 of 2? Was by 2 manne en beide was daarrond...
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by louis fourie »

Ek soek gou my thread

Hiers hy

viewtopic.php?t=16677" onclick="window.open(this.href);return false;

Was R3000 saam met probes. Ek het die installasie self gedoen
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by grobbepj »

Dankie. Sal nou daar gaan loer
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Post by Buffalo Soldier »

Wow!! Dan quote die manne my rof! Ek trust ni myself om dit self in te sitEN HOEKOM NIE? HET JY DIT AL PROBEER?????. Het jy die madman 1 of 2? Was by 2 manne en beide was daarrond...[/quote]

Pieter, ek het ook onder R2k betaal vir my MM2 (sowat 2 jaar gelede). Ek het dit gedoen terwyl ek die silinderkop vervang het. Haal die uitlaatspruitstuk (exhaust manifold) uit, redelik maklik. Boor en sny skroefdraad en maak skoon wanneer jy klaar is. Maar beslis nie R6k se werk nie.

Sterkte.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”