Search found 94 matches

by MARIUS NEL
Tue Apr 20, 2010 9:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: MMC 2010
Replies: 18
Views: 2518

Re: MMC 2010

Net EEN woord .....ONGELOOFLIK,WAS DAAR EN EK SAL JULLE SE EK IS N ANDER MENS :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
by MARIUS NEL
Thu Apr 15, 2010 9:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Adrenaline Rush
Replies: 15
Views: 2170

Re: Adrenaline Rush

Hallo Anton ek wil ook bitter graag SKYDIVEhOE LANK DOEN JY DIT AL?Op jou 3rz ombouing watse manage sisteem het jy op en wie het die mapping gedoen want ek sukkel n bietjie om daai spoed uit my trokkie te kry?En laaste wat is jou brandstof verbriuk op die bakkie teen so 120 Groete
by MARIUS NEL
Thu Apr 08, 2010 3:54 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC
Replies: 101
Views: 9960

Re: Renovating of a 1997 Toyota Hilux 2.8TD DC

hallo Martin,Ek sien jy is in die area waar ek vir n laaaang tyd polisieman was ek was op Hercules,gestasioneer tot in 2000 toe ek daar waai.Sterkte met jou bakkie ,het jy nie die 3L masjien in nie?Oor die ubholstery moet jy in Pta wes Kerk straat omgewing kyk ek glo jy sal daai mense daar kry wat d...
by MARIUS NEL
Wed Apr 07, 2010 3:26 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe outjie oppi forum
Replies: 21
Views: 2319

Re: Nuwe outjie oppi forum

Baie Welkom hier, hier is al die EXPERTS as jy vashaak maar waar is die prentjies van jou bakkiekie
by MARIUS NEL
Tue Apr 06, 2010 12:43 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 30395

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

My eerste voertuig was n 2lt Ford Cortina Ghia 1984 model cream een met spots op my ma het dit splinternuut gekoop, en met 20000km op terwyl ek in Sap Kollege was vir R5000.00 Cash gekoop 2mnd later in eerste ongeluk ook met die kar skade omgeveer R5000.00 hulle wou kar skraap maar het geplyt dat di...
by MARIUS NEL
Mon Apr 05, 2010 10:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Brake & Universals
Replies: 1
Views: 1103

Re: Brake & Universals

Hallo Chris dit is nogal n tammeletjie ek het my bakkie se remme al twee keer gedoen (het reggekom)maar kos figerring. :roll: :evil: :think: :crazy: :clap:
by MARIUS NEL
Wed Mar 31, 2010 5:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: who uses their..........
Replies: 6
Views: 1430

Re: who uses their..........

Het my convertion al 2jaar in, was al Moz toe tot in Tofo en terug met net n geduikte beursie.Het al meer as 30 000 km gedoen sonder enige foute :wink: :twisted:
by MARIUS NEL
Wed Mar 31, 2010 10:28 am
Forum: Limpopo
Topic: 2010 Khoroni Hotel Casino 4 X 4 FAMILY WEEK END.
Replies: 22
Views: 7368

Re: 2010 Khoroni Hotel Casino 4 X 4 FAMILY WEEK END.

George sit die detail op die forum ek stel regtig belang hang als af van wanneer???????
by MARIUS NEL
Wed Mar 31, 2010 10:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help soek parte vir Lexus
Replies: 2
Views: 982

Re: Help soek parte vir Lexus

Hallo Rynardt,bel die man sy naam is Riaan hy is van Brits in die NW Provinsie hy bou ook die ombouiings dalk kan hy jou help sy no is 012-2520768 Groete Marius
by MARIUS NEL
Wed Mar 31, 2010 9:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: MMC 2010
Replies: 18
Views: 2518

MMC 2010

More Hilux manne,Wil graag weet wie almal van die forum gaan na die MMC 2010 wat op 16 April tot 19 April op Greytown gaan plaasvind? Ek en al my swaers gaan glo dit as julle wil hulle ry ook Toyotas ons gaan daar wees met n Fortuner en n Conquest trailer Groete uit Rooiberg Limpopo
by MARIUS NEL
Sun Feb 28, 2010 12:13 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: waeco CF 50 problems
Replies: 21
Views: 3542

Re: waeco CF 50 problems

Hallo Luke se my is dit wanneer hy op die kar se batteryis of as dit op 220v is?As dit op kar is sal dit gebeur as die battery laer as n sekere volt daal dan skakel dit self af vir beskerming as dit op 220 is dan dink ek jou settings op yskas is nie reg nie :? :? :?
by MARIUS NEL
Wed Feb 17, 2010 3:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Leaf spring lengths
Replies: 5
Views: 1431

Re: Leaf spring lengths

Dis hom hy verkoop nou alle soorte voere en gaan kyk agter in sy work shop die kans is goed dat daar n paar lexus enjins in bakkies gebou word se vir hom ek het jou gestuur en ek stuur groete en wag nog vir daai beloofde braai by my
by MARIUS NEL
Wed Feb 17, 2010 3:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Leaf spring lengths
Replies: 5
Views: 1431

Re: Leaf spring lengths

Hallo Jakes ek sien jy is nie te ver van my af nie.Gaan na Rainbow Voere in Brits praat met Riaan hy ken die dinge van hiluxes het myne oorgebou van n diesel 2.8 na n 2.73rz motor hy is baie goed en kan raad gee
by MARIUS NEL
Wed Feb 17, 2010 1:49 pm
Forum: Humor
Topic: Demerit System
Replies: 4
Views: 1174

Re: Demerit System

Dit is die ryne waarheid daai!Op die stadium het ek en my vrou net gang!@#$ :twisted: :twisted: :twisted:
by MARIUS NEL
Fri Feb 12, 2010 8:29 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Where to go for a 2.7i conversion?
Replies: 10
Views: 2031

Re: Where to go for a 2.7i conversion?

Clayton, Dit is Marius hier se my het jy klaar n enjin?My ombouing was deur n ou in Brits gedoen hy doen dit vir n lewe, baie netjies en die ombouing is al 2jaat terug gedoen en het maar klein isseus gehad maar als uitgesorteer
by MARIUS NEL
Thu Feb 04, 2010 9:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.8D - good or bad buy?
Replies: 5
Views: 1331

Re: 2.8D - good or bad buy?

Hallo Clayton ek het R26000.00 betaal vir als dit sluit ander feul manage sisteem in n s/s exhuast aircon regas ,ag als my bakkie loop soos n droom kry so 7km/lt teen 110km/ uur nog niks over heat of rook nie als 100% even die ref counter werk
by MARIUS NEL
Mon Feb 01, 2010 8:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.8D - good or bad buy?
Replies: 5
Views: 1331

Re: 2.8D - good or bad buy?

hallo clayton Ek gaan maar Afrikaans praat ek het twee van daai enjins getry soos die engelsman se My eerlike opinie is daai enjins is goed vir plaas rond ry stadig, maar ooppad en n opdreaende is nie vir hulle nie ,Hulle word warm en die Inter link lorries gaan jou verby.Ek het als geprobeer om die...
by MARIUS NEL
Sat Jan 30, 2010 4:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Iets Nuuts
Replies: 25
Views: 3003

Re: Iets Nuuts

As die boerboel die skuldige is?????? Dan kry julle ....................n lae vetterige hond wat gwel as hy water drink snork as hy slaap en as hy byt gaan jou enkels defnitief vergruis wees :twisted: :twisted: en wat se bollie so groot soos hy gaan wees.
by MARIUS NEL
Thu Dec 31, 2009 11:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tips & tricks - Lesson learned today (again)
Replies: 30
Views: 2735

Re: Tips & tricks - Lesson learned today (again)

Julle praat nou so van goeters in die oog.n Oom wat ek goed ken moet kronies oogdruppels in sy oe gooi,een aand laat werk hy aan "o-Ring Glue en vergeet van dit want die botteltjie lyk mos soos die regte oe druppels later die aand word hy wakker en voel maar waar die druppels is en vat toe van ...
by MARIUS NEL
Mon Nov 16, 2009 4:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09
Replies: 157
Views: 15519

Re: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09

Hi Mark jong JA n !@#$ is in die drinkwater sal nou nie kan Bass lake toe nie maar wragtag ek sal die ander een MOET DOEN(Ek weet dis nie jag seisoen nie maar wat van n geweer saam vat :twisted: :twisted: :silent: :shh: )Ek het na die website gaan kyk en wil graaaaaaggg n eland steak braai en wors m...
by MARIUS NEL
Fri Nov 13, 2009 8:59 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hi Patrick,When are we goiing to have a cupple of RED HEARTS??????? Are you planning to go to the GTG at Bass Lake? Maybe i will go but only Maybe More is Huge now and as cute and windgat as ever.
by MARIUS NEL
Thu Nov 12, 2009 8:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OLD SKOOL HILUX - RC
Replies: 7
Views: 2197

Re: OLD SKOOL HILUX - RC

Baie Nice is hulle te koop by n plek? :mrgreen: :mrgreen: Ek sal laaik om een te bestel as hulle op die mark is
by MARIUS NEL
Wed Nov 11, 2009 2:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09
Replies: 157
Views: 15519

Re: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09

Hi Mark hel maar jy kan ohgenice dis die een GTG na Die ander wel ek wil nie te gou praat nie MAAAAAAARRRRRR dalk kom ons ook sal met sel met jou praat Groete Marius
by MARIUS NEL
Thu Oct 22, 2009 8:51 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: First 4x4... Advice
Replies: 17
Views: 2601

Re: First 4x4... Advice

Hi Mark nou wat is fout met 000MS? :? :? Of het jy teveel geld? :shh:
by MARIUS NEL
Mon Oct 19, 2009 1:32 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA
Replies: 24
Views: 3815

Re: Marius Nel se 2.7 3RZ SFA

Die ref counter het nie gewerk nie maar Benhur het dit vir my getune ,ek sal laaik om n voor locker intesit en n winch dan het ek n Royel Flush kyk ook by jou topic ek het daar ook geantwoord Groete skree as daar vrae is
by MARIUS NEL
Mon Oct 19, 2009 1:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: SAS or 2.7i Conversion...??
Replies: 17
Views: 2762

Re: SAS or 2.7i Conversion...??

Hi ,My ombouing het so R26000.00 gekos maar ek het die enjin van n vriend in BRits gekoop hy het ook die ombouing gedoen MAAR!!!!!! Ek het die feul manage ment sisteem weer laat Dyno by Schalk en Ben hur het die fynerre bedrading gedoen weer R4000.00 (vrou was toe nou net mooi G!TVol) vir al die uit...
by MARIUS NEL
Sun Oct 18, 2009 11:56 am
Forum: The Workshop
Topic: SAS or 2.7i Conversion...??
Replies: 17
Views: 2762

Re: SAS or 2.7i Conversion...??

Hallo ,Jong ek moet maar in Afr praat my English is not to Lekker.Ek het in my SFA n 2.7 3RZ motor gesit ,baie lekker enjin pas perfek het nog my Aircon in Gaan loer by Marius se 2.7 3RZ daar sal jy baie fotos sien oor hoe my convertion gedoen is Groete en sterkte vra as jy nie weet nie ek is ook ni...
by MARIUS NEL
Sun Oct 18, 2009 11:48 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 353540

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Copy of DSC02550 (Small).JPG
by MARIUS NEL
Sun Oct 18, 2009 8:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blue Bulls/Western Province 17/10/2009
Replies: 49
Views: 2937

Re: Blue Bulls/Western Province 17/10/2009

Bie Blou Bul weet nie van verloor af nie......... :clap: :clap: :clap: Nou volgende Saterdag :wink: :wink:
by MARIUS NEL
Fri Oct 16, 2009 1:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dashboard Lights werk nie
Replies: 5
Views: 1194

Re: Dashboard Lights werk nie

Hallo Andy Jong wat se ding is n STALK SWITCH????Ek het n nuwe controle unit gekoop die ding wat wipers en ligte werk maar die probleem is die selfde :? :? :think:
by MARIUS NEL
Wed Oct 07, 2009 3:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: “EMERGENCY RECOVERY”
Replies: 12
Views: 1956

Re: “EMERGENCY RECOVERY”

Great Okkie dat so n brein eendag moet stil raak :thumbup:
by MARIUS NEL
Wed Oct 07, 2009 3:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Aangenamekennis
Replies: 15
Views: 2013

Re: Aangenamekennis

Soos die ou TOYOTA gesegde gese het WELKOM IN ONS WERELD Hoop jy gaan dit geniet hier wys maar kiekies van jou wa en trailer met al die ombouings Groete Marius
by MARIUS NEL
Tue Oct 06, 2009 4:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: N4 & N12 Highway info wanted
Replies: 12
Views: 1745

Re: N4 & N12 Highway info wanted

Remember........Speed Kills!!!!!!!!!!!
by MARIUS NEL
Tue Oct 06, 2009 4:34 pm
Forum: Humor
Topic: Pap n Wors - Only in SA
Replies: 14
Views: 2043

Re: Pap n Wors - Only in SA

Dit lyk maar baie verdag!
by MARIUS NEL
Tue Oct 06, 2009 4:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dashboard Lights werk nie
Replies: 5
Views: 1194

Re: Dashboard Lights werk nie

Jong dit is moeilik om te se maar ek glo nie Ruk N Pluk is te hoog vir hom .Wel vir nou!
by MARIUS NEL
Tue Oct 06, 2009 1:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dashboard Lights werk nie
Replies: 5
Views: 1194

Dashboard Lights werk nie

Hi weereens ,Jong die cremlins los nie ou Ruk N Pluk uit nie .Die dashbord se liggies werk nie tesame met die parks en die agterste ligte.Wat nog snaaks is is dat die brights en spotlights net werk as n mens dit flash maar sou jy die die ligte saam hulle aan sit dan is daar geen ligte of spotlights ...
by MARIUS NEL
Mon Oct 05, 2009 10:58 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SFA fuel caps?
Replies: 8
Views: 1475

Re: SFA fuel caps?

Ek dink weer die diesel weergawe het met die chrome caps uitgekom aangesien myne n diesel was .Die cap werk nog 100% en al die spares is nog aan
by MARIUS NEL
Fri Oct 02, 2009 12:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Dankie vir al die raad het gister n bearing en seel kit gekoop ,dit laat op press en die dromme ook oor gedoen en alles weer terugesit sonder dat daar spares oor bly Wel dit lyk of dit werk en geen lekkasies meer nie maar wat n gesukkel met al die spriengs ens...Nogmals dankie
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 10:44 am
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Thanx can you please sent a link or an idea where to find it. n Ander ding Cassie die seel op die as moet dit styf om as pas want die een wat nou daar is het n effense gladde beweeging op en die rubber seel lyk goed geen teken dat die sprienkie gebreek het nie
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 10:00 am
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Nog n dom vraag moet die diff olie tot by die bearing en seel kom?Want as ek reg kyk is die filler gat laer as die aste so hoe dan die olie by dromme uit?.Wat smeer die Bearing dan ?GHRIES???
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 9:25 am
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Dankie , Die dust cover seel soos die handelaars se voel maar redelik los op die as maar wat snaaks is ,is dat die bearing se cone en voorste gedeelte ook los van mekaar is moet die bearing so wees of is dit tyd vir NUWES!
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 9:03 am
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Dankie ,Dit ruik nie na break fluid nie en toe ek die shaft uithaal was die shaft housing vol olie die hele agterste dif was ook vol olie
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 9:03 am
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

Re: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Dankie ,Dit ruik nie na break fluid nie en toe ek die shaft uithaal was die shaft housing vol olie die hele agterste dif was ook vol olie
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 8:56 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

More Almal! Ek het n nuwe post geplaas maar dit is by verkeerde afdeling Dit is by Photo Upload sal julle slim manne dit na die regtye afdeling toe skuif gee ook maar raad met die ene Groete vir sproete
by MARIUS NEL
Thu Oct 01, 2009 8:35 am
Forum: The Workshop
Topic: OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME
Replies: 21
Views: 2680

OLIE LEK BY REGTER AGTER DROMME

Hallo Al die Toyota Kenners,Was die naweek saam hilux manne en ge 4x4 Nou is daar olie by die regter agterste dromme waar le die Fout?Ek het die drive shaft uitgehaal na n M!@#$%se gesukkel.HELP ASB!!!!!!
by MARIUS NEL
Tue Sep 29, 2009 5:06 pm
Forum: Humor
Topic: Combined Hilux + BlouBull + BRANDEWYN = ???
Replies: 14
Views: 2005

Re: Hilux + BlouBull + BRANDEWYN = ???

Dit is soos hulle se Brandewyn het nie brieke n
by MARIUS NEL
Tue Sep 29, 2009 12:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hi Okkie het van jou fotos op PhotoBucket gesien plaas dit ook op die GTG daar is n paar goeies op Groete Marius
by MARIUS NEL
Tue Sep 29, 2009 12:03 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hallo Johan Dankie vir jou mooi Fotos Sien jy is ook veilig by huis.Se my wanneer gaan al die ander fotograwe hul fotos op sit Ek sien my kinders het meer van die natuur af geneem as van die bakkies.
by MARIUS NEL
Mon Sep 28, 2009 12:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Baie Dankie aan al die Fotograwe dit is great Foties,Ek sal myne later op sit .Dankie ook aan al die manne en vroue wat dit saam meegemaak het ons was nou regtig n great span .Morne het die hele pad geslaap het weer op een van kinders Gepee Groete laat die forum groei tot nog grooter dinge
by MARIUS NEL
Wed Sep 23, 2009 8:15 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Reg so ons sal op GPS kyk as ons ry en dan die tyd vasmaak Dit behoort op tyd te wees by die ultra city Dan sien ons julle Kan nie meer wag nie gaan vandag bakkie was en alles pak Groete Marius
by MARIUS NEL
Tue Sep 22, 2009 8:09 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

More almal dit klink reg vir my sal maar vroeg die aand gaan slaap vir ons vroee opstaan,Julle moet maar uitkyk vir die rooi wa met n Glider waentjie aan tot dan Groete Marius
by MARIUS NEL
Mon Sep 21, 2009 2:03 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Het met vrou gepraat sy se ons sal maar baie vroeg die pad vat.Ons beplan dan om 08:30 daar by die ultra City wees.Sal dit die eerste ultra city wees net as jy deur Middelburg is? Of se net na watter Tolpad sal ons die Ultra City sien Ek is nie GROOT op die plek nie .Ry altyd net tot in Witbank KAN ...
by MARIUS NEL
Mon Sep 21, 2009 9:39 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Waar in Middelburg wil julle bymekaar kom?
by MARIUS NEL
Mon Sep 21, 2009 8:13 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hallo Daar jong ek het die voorstel ook al genoem Ek sit met net een ding Eintlik twee eerstens ek kom van Rooiberg af Ongeveer 3ure se ry van Middelburg af En tweedens die spoed van my gesin is ook maar nie te groot nie Ons beplan om so 10:00 of dalk vroeer op die N4 te klim vanaf Limpopo na Die be...
by MARIUS NEL
Fri Sep 18, 2009 1:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek het betaal en gefax so sit maar my naampie op so ons sal julle sien !!!!
by MARIUS NEL
Wed Sep 16, 2009 9:10 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hallo Daar Wel dit wil voorkom of ek en my gesin ook daar sal wees sal tien teen een vandag die gelde betaal ons sal ook inskakel by die roetes.Is daar iemand wat van die N4 af sal ry ons kom van Limpopo af en wil maar so saam ry net vir n magsvertoning.AS iemand net kan laat weet sodat ons mekaar i...
by MARIUS NEL
Fri Sep 04, 2009 9:23 am
Forum: Gauteng
Topic: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
Replies: 77
Views: 7443

Re: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle

Ek sal so 08:00 daar probeer wees met my vrou se spoed nou ja!
by MARIUS NEL
Fri Sep 04, 2009 8:57 am
Forum: Gauteng
Topic: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
Replies: 77
Views: 7443

Re: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle

Wel dit lyk my die forum se mense sal daar wees aangesien dit redelik naby my is sal ek oor daar wees.Al die forum se mense moet by n sentrale plek stop sodat ons mekaar kan sien en leer ken SIEN JULLE DAAR!!!!!!!
by MARIUS NEL
Wed Aug 19, 2009 11:31 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hallo Ek wil weet of ek daar kontant kan betaal en wat die kostes sal wees ek wil met n tent kom dus Ek my vrou en 2 seuns vanaf 24 die middag tot Chaila tyd
by MARIUS NEL
Tue Aug 18, 2009 5:21 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23873

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hallo Almal, ek stel ook belang om saam te gaan kan n mens daar kontant betaal?En is daar nog plek?

Go to advanced search