Heating problems again!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Heating problems again!
Jip.... Me again
After several repairs / replacements on the enjin and my 2.8 td hilux stil have heating problems!
Right here is what i've done!
Serviced the injectors
Serviced disel pump
Repaced head (new)
Presure test head and block
Repaired radiator (only on second atempt found the blockage)
Thermostat checked all okay
Visco check and all is fine
It doesn't use water, but !when it gets a slight incline the heat gage goes up! above halfway mark!
Plein afrikaars eks al gatvol n n diesel!
Wat kan dit nog wees!
HELP!
sugestions on enjin replacements also welcome! can spend about R20 000
After several repairs / replacements on the enjin and my 2.8 td hilux stil have heating problems!
Right here is what i've done!
Serviced the injectors
Serviced disel pump
Repaced head (new)
Presure test head and block
Repaired radiator (only on second atempt found the blockage)
Thermostat checked all okay
Visco check and all is fine
It doesn't use water, but !when it gets a slight incline the heat gage goes up! above halfway mark!
Plein afrikaars eks al gatvol n n diesel!
Wat kan dit nog wees!
HELP!
sugestions on enjin replacements also welcome! can spend about R20 000
- Lane
- High Range 4WD
- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:55 am
- Town: Port Shepstone - KZN
- Vehicle: 97 Hilux 2.4 D/C Raider
- Real Name: Lane
Re: Heating problems again!
i used to have a 96 model 2.8d (not turbo) s/c a couple of years ago and we started getting overheating problems, after many hours of frustration we eventually changed the thermostat housing (aluminium housing had corroded) and cap. we also drilled about a 4mm hole in the thermostat as a precaution for air locks etc. the van was perfect after that. hope this helps.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Heating problems again!
Nardus jy antwoord jouself eintlik klaar....NJVR wrote:After several repairs / replacements on the enjin and my 2.8 tdhilux = problems
as ek jy is sal ek die Turbo afhaal en die enjin standaard maak dan behoort die warm kry probleme op n einde te wees......
Dit is algemeen bekend dat die 2.8TD Hilux sowel as die 3.0 TD enjins was nie betroubaar met betrekking tot oorverhitting nie.
Die turbo is heelmoontlik jou probleem omdat die turbo maklik tot oor 'n 1000°C kan word wanneer jy opdraende ry..
Selfs die nuwe D4D's & KZTE's het n baie hoë EGT op die turbo. Dus is dit hoekom die D4D's met intercoolers uitkom op die 3.0's...... Dit keer dat die Charge air temperature wat terug in die enjin ingaan te warm is, want dit is wat dan begin aangee dat die enjin warm word...
Dink so daaraan, die gewone enjin se intake temperature is enige iets van ambient temperatuur tot en met so +/- 65°C afhangende van hoe warm dit onder die bonnet is.,.....
Jou TD enjin se intake is heelmoontlik nader aan 80°C + en daai 20 grade maak die verskil dat jou enjin nie normaal kan loop as hy werk teen n bult nie.
Ook jou cooling system was nooit gebou om daai tipe hitte te hanteer nie, so as jy miskien n intercooler opsit sal dit die probleem kan "mask" of heeltemal oplos, maar ek is nie bereid om te se dit sal defnitief so doen nie...
Ook sal ek die heat sender unit in die blok vervang en ook die Heatgauge in die cluster net om seker te maak dat alles wel reg is....
Ek het al n geval gehad waar 'n 2.7TD Nissan dieselfde gedoen het... Groot geld gespandeer om die voertuig vir die klient te fix.......Op die ou einde was die gauge op die cluster al die tyd verkeerd..... R 700 later en die "overheating" is solved, nadat hy meer as 20K gespend het om dit te cure...
So toets die water temperatuur by die inlet & oulet hoses op die radiator en kyk of hy actually warmer is of nie.
Johan Marais
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Heating problems again!
I know in the 80's the guys with the Kombi's with 3l Ford V6's in them also drilled a hole in the thermostat to alleviate this problem
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Heating problems again!
Kan moontlik die termostaat wees of die termostaat seeltjie wees,as dit onlags vervang was of vandat die probleme begin het kyk net of hy reg asook die seel reg ingesit is.NJVR wrote:Jip.... Me again
After several repairs / replacements on the enjin and my 2.8 td hilux stil have heating problems!
Right here is what i've done!
Serviced the injectors
Serviced disel pump
Repaced head (new)
Presure test head and block
Repaired radiator (only on second atempt found the blockage)
Thermostat checked all okay
Visco check and all is fine
It doesn't use water, but !when it gets a slight incline the heat gage goes up! above halfway mark!
Plein afrikaars eks al gatvol n n diesel!
Wat kan dit nog wees!
HELP!
sugestions on enjin replacements also welcome! can spend about R20 000
Andres kyk by die flange agter by die head of hy nie dalk water lek daar nie,dit is watr my probleem was en dis nou uitgesorteer.
Hoop dit help
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Heating problems again!
so lyk my vanaand is dit ek en die boormatjien ! begin ma by die klein dingetjies!
Thanx vi die raad sal lat weet!
Wat ek nie genoem het nie is dat die pomp baie oopgestel was en hy hopeloos teveel diesel gekry het! so 4.5 km op die laaste tenk is nie n grap nie! kan dit wees dat hy te veel diesel kry en dit nie gou genoeg kan ontbrand nie! het die pomp lat toeër stel, sal dit werk?
Thanx vi die raad sal lat weet!
Wat ek nie genoem het nie is dat die pomp baie oopgestel was en hy hopeloos teveel diesel gekry het! so 4.5 km op die laaste tenk is nie n grap nie! kan dit wees dat hy te veel diesel kry en dit nie gou genoeg kan ontbrand nie! het die pomp lat toeër stel, sal dit werk?
- dustbuster
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 456
- Joined: Wed Jul 28, 2010 9:42 am
- Town: Richards Bay
- Vehicle: Rebuilding 91 D/C Hilux Mboza Body, OME 4Y EFI, & 91 S/C 4Y Hilux
- Real Name: Dean
- Location: KZN
Re: Heating problems again!
Have you checked the water pump maybe corroded and not getting enough water through the system
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Heating problems again!
Why dont you buy a D4D motor from Japan Auto for 18k complete with turbo, intercooler, starter and everything.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Heating problems again!
Hier kom ons nou by die goedjies wat kan pla!NJVR wrote:so lyk my vanaand is dit ek en die boormatjien ! begin ma by die klein dingetjies!
Thanx vi die raad sal lat weet!
Wat ek nie genoem het nie is dat die pomp baie oopgestel was en hy hopeloos teveel diesel gekry het! so 4.5 km op die laaste tenk is nie n grap nie! kan dit wees dat hy te veel diesel kry en dit nie gou genoeg kan ontbrand nie! het die pomp lat toeër stel, sal dit werk?
Ek hoop die 'oop' en 'toe' stel van die pomp is nie sommer maar net so-so gedoen nie! Dit moet op 'n Dyno gedoen word met 'n ordentlike EGT gauge op. Te veel diesel sal hoer temperature tot gevolg he.
Is dit nie bietjie tyd vir 'n intercooler nie? EK het al 'n klompie 2.8td's gesien met intercoolers op en hul eienaars was baie tevrede met die resultate.
Of 'n ander opsie is ook om dalk meer lug in die enjin ruim te kry, dalk dmv 'n scoop(kies tog net een wat goed lyk!).
Wat van 'n beter radiator? Dalk 'n KZ-te ene? Ek het erens gehoor van die fabriek wat dit maak waar jy net so oor R1000 vir 'n Kz radiator betaal(AS dit waar is)
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Mon Sep 17, 2007 7:46 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2.8 SC SFA 4x4
- Real Name: Jan
Re: Heating problems again!
Nardus, ek het n 2.8Td ,wil dit vir niks verruil nie ,het sy warm word gewen. Skakel my by 0798922353. Jan
-
- High Range 4WD
- Posts: 52
- Joined: Sun Oct 10, 2010 8:21 pm
- Town: Vaal Traingle
- Vehicle: '95 SFA Hilux DC, 7MGE, 33" bf muds, rear locker, longrange tanks, outback roofracks, arb bullbar, ipf lights, warn winch, old man emu suspension, dual battery, just solar's solar panels
- Real Name: Dawie
Re: Heating problems again!
Nardus, ek het `n '97 2.8 diesel d/c ekt ook probleme gekry met di kar wat warm word. na baie frustrasie en geld het ons agter gekom die timing cover casing(die casing waarop die water pomp vasgeboud word uitgewear was. die gap tussen die impellers en die casing was om en by 6mm waar omtrent 2 mm moet wees. dit beteken die water het nie gesirkileer nie. ek sal se wat jou bakkie na n radiator plek toe dat hulle jo sisteem toets en kyk of die temp van die boonste en onderste pype dieselfde is. hulle sal jou ook kan se as dit jou thermostat is.
Sterkte!
Sterkte!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Heating problems again!
Dink julle die bumper wat ek gebou het laat genoeg lug deur na die "Radiator"
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Heating problems again!
Ek het vir my bakkie 'n 4-core radiator laat insit vir presies dieselfde problem. Na dit het ek nooit weer overheating issues gehad nie.
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Heating problems again!
thanx werner1 het ook gedink om die radiator the vervang!!
wat het dit gekos
wat het dit gekos
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Heating problems again!
sjoe, dit was so drie jaar terug toe het ek R1100 betaal vir 'n nuwe core. Hulle het die bestaande tanks behou. Ek het dit by Silverton gedoen.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Heating problems again!
As ek na daai foto kyk van jou Hilux met die Bullbar op sien ek nie juis baie plek waar die wind van voor jou radiator kan koud waai nie!!!! So dit is ook deel van jou probleem.NardusJVR wrote:Dink julle die bumper wat ek gebou het laat genoeg lug deur na die "Radiator"
As die enigste plek waar jou radiator lug kry tussen die spots is, kan ek nou vir jou se dit is n groot faktor van jou overheating.
Toets die water temp so in die ry voor jy die bumper afhaal op die inlet en outlet pyp van die radiator en doen dit dan weer sodra jy die bumper afgehaal het. Jy mag dalk verbaas wees oor die verskil in lesings wat jy gaan kry.
Johan Marais
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Heating problems again!
gan die naweek die toets doen ek hoop dit maak n verskil!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Heating problems again!
Dit is reg so Nardus!!! Kry vir jou 2x water gauges en sit hulle in die pype as jy kan, anders kry vir jou 2x ordentlike digital multimeters wat die temperatuur vir jou kan lees, dan sit jy sy probe in die water pyp bo en onder en ry en kyk wat is die lesings wat jy kry.NardusJVR wrote:gan die naweek die toets doen ek hoop dit maak n verskil!
Moet nie die heatgauge alleen glo nie.
Johan Marais
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Heating problems again!
If you take it to Silverton, they should be able to do this test in less than a minute with a laser thermometer. More than likely they won't even charge you either.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Heating problems again!
thanx andy! Only one problem, We are is LOUIS TREURIG ! hier betaal jy vi alles en die kaans dat hul die toets kan doen is seke 20%. Maar gan defnetief try!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Heating problems again!
Turbo Het blyk baar 2.0 gestoot inplaas van 0.4
NJVR se van is oppad terug van Polokwane af
Hoop hy's nou reg boeta!
As my klein ding gekom het moet ons daai kort stokkies loop oli!
NJVR se van is oppad terug van Polokwane af
Hoop hy's nou reg boeta!
As my klein ding gekom het moet ons daai kort stokkies loop oli!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Heating problems again!
Klink vi my reg! het lank laas bietjie 4x4 gery! jip dit wil voorkom of my wa nou reg is!